Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Rush Guesthouse: Craven Hotel

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Trudie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kom geniet en wees verras en voel hoe dit 100 jaar terug moes gewees het. Onbeskryflik gewees. Puik diens, alles mooi en netjies. Lekker verras met al die winkeltjies op die terrein en die stilte in die aand. Alles op die terrein, hoef nêrens heen te ry, alles is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

A great night at the museum. Ons het in die standaard gesinskamer oornag. Dit was amazing om in die 'museum' te bly en al die geskiedenis te beleef. Die enigste ongemak was dat die kamer reg by die sekuriteitshek is en dis nogals 'n geraas van 6am af, maar verder het ons heerlik gebly en by die restaurant op die petseel kon aandete kry na 11 ure oppie pad. Kan beslis aanbeveel, veral vir die wat in geskiedenis belangstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gemaklik reg binne die Big Hole kompleks. Lieflike ruim kothuis, met pragtige Viktoriaanse bad, bidet en dubbelstort. Alles is uit die boonste rakke hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl K
1 nag
5.0
Sep 2024

Magnificent stay. Incredible location - we had an overnight stop and due to the location we still had time to visit the hole despite arriving late afternoon (as it's literally just a few steps away). Walking through the museum after hours is a treat and really safe. We stayed in the Diggers Cottage (no 5) which was great for my parents who have some challenges with walking. The area was really quiet at night. The pillows were really thick, so if you are used to sleeping on feather pillows, I would recommend bringing your own. I will definitely be staying here again if I have the opportunity to visit Kimberley again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik gekuier en gebly. Dit was 'n ongelooflike lekker kuier. Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Daar gebly tydens Wildeklawer toernooi. Veilig en rustig gewees. Verblyf was heerlik en sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noleen D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Hierdie gastehuis is heerlik. Rustige atmosfeer, netjies, skoon en lewer puik diens. Ons het baie lekker by New Rush Gastehuis vir die tweede keer gebly. Sien julle weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Asemrowend! Netjies en skoon. Asemrowende verblyf en letterlik by die gat! Beste besluit om die volle ervaring van die gat te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Ons het 'n heerlike, gemaklike, skoon kamer gehad, baie lekker gebly. Heerlik gebly, baie gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tucker-straat 8-10, Big Hole Kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7952d7733fbb4eb109c6d9038fac5c41198e7afd289d6ea150907706f105eaca779edd2a71308a007c9b4060fb15a02434b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 8-10 Tucker Street Big Hole Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.738146 24.754937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang