Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Rush Guesthouse: Craven Hotel

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 83

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir New Rush Guesthouse: Craven Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liesl K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl K

Magnificent stay.

Incredible location - we had an overnight stop and due to the location we still had time to visit the hole despite arriving late afternoon (as it's literally just a few steps away). Walking through the museum after hours is a treat and really safe. We stayed in the Diggers Cottage (no 5) which was great for my parents who have some challenges with walking. The area was really quiet at night. The pillows were really thick, so if you are used to sleeping on feather pillows, I would recommend bringing your own. I will definitely be staying here again if I have the opportunity to visit Kimberley again.

Diana J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana J

Heerlik gekuier en gebly.

Dit was 'n ongelooflike lekker kuier. Ons het elke oomblik geniet.

Zander S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander S

Daar gebly tydens Wildeklawer toernooi. Veilig en rustig gewees.

Verblyf was heerlik en sien julle gou weer.

Noleen D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen D

Uitstekend.

Hierdie gastehuis is heerlik. Rustige atmosfeer, netjies, skoon en lewer puik diens. Ons het baie lekker by New Rush Gastehuis vir die tweede keer gebly. Sien julle weer volgende jaar.

Tanja P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja P

Asemrowend!

Netjies en skoon. Asemrowende verblyf en letterlik by die gat! Beste besluit om die volle ervaring van die gat te beleef.

Shelley F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley F

Ons het 'n heerlike, gemaklike, skoon kamer gehad, baie lekker gebly.

Heerlik gebly, baie gemaklik!

Elminda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elminda V

Ons eenheid was netjies en gerieflik. Die ligging was uitstekend.

Ons eenheid was netjies en gerieflik, goed geleë en naby 'n lekker restaurant. Ideale oornagverblyf.

Hannetjie L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie L

Dit het aan al ons verwagtinge voldoen, was gerieflik by die Kimberley Gat.

Die verblyf het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die pootjiesbad was heerlik!

Rob V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob V

Good.

Nice old house, good shower and a few steps from the Big Hole.

Anton V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Vir 'n een aand verblyf, baie ideaal.

Was 'n baie lekker bly vir die een aand. Alles was netjies en die gerief van die restaurant letterlik om die draai het dit baie gerieflik gemaak. WiFi was beskikbaar maar het nie regtig gewerk nie.

Neil L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil L

Brilliant.

Our stay at New Rush Guesthouse: Craven Hotel was good. The place was clean and neat with everything else on point. The air conditioning was very welcomed as well.

Lindie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R

Uit 'n ander tyd.

Dit was amazing! Ek het die gevoel van "terug in tyd gaan" geniet!

Heidi M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M

Die kamers was pragtig skoon en netjies. Die beddens het lekker stewige matrasse.

'n Aangename ervaring. Ek was beïndruk met die museums en ons kon rustig deur die strate stap en na alles kyk. Die ete in die plaaslike restaurant was heerlik en ons kon tot laat saam met ander rugby kyk. Dankie, sal beslis aanbeveel.

Hilbert V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilbert V

Heerlike plek!

Lekker en besonderse plek om te bly. Afhanklik van die geselskap moet jy jou kamer goed bepaal.

Roxanne W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne W

It was a great experience, having the Kimberly Hole right there.

We had a lovely stay at New Rush. Room was nice and clean and spacious for 4 people. Only complaint is that we stayed in room 1 which is situated right by the security gate. Very noisy loud talking early in the mornings no time for that extra rest. Otherwise, the history of Kimberly being right on the doorstep was an amazing stay. Wi-Fi signal is not that great.

Janita M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita M

Great location and experience.

It was nice within the old village surrounding the Big Hole.

Paul R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

It was great having excellent accommodation right in the museum!

We enjoyed the stroll down "memory lane" the next day.

Danie W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W

Alles in een plek.

Van aankoms tot vertrek was die netheid van Kimberley Gat en Craven Hotel opmerklik. Die staff was baie vriendelik en behulpsaam. Die restaurant op die perseel maak heerlike kos en laastens was daar die groot Gat. Asemrowend.

Braam M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam M

Baie lekker.

Naby als geleë en lekker gebly.

Bernadene S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadene S

Baie skoon, gerieflik. Vriendelike werkers.

Baie skoon, gerieflik en ligging is geleë. Geniet die dorpie en die restaurant het ook die heerlikste kos. Vriendelike werkers. Jul sien ons beslis weer!

Ilse V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Pragtige geskiedkundige huis loopafstand van die Groot Gat en restaurant.

Die ligging van die hotel is onverbeterlik. Die kamer is pragtig en baie skoon. Die hotel is om die draai (letterlik 15 meter) van die Occidental Restaurant wat heerlike kos bedien en 'n lekker atmosfeer het. Die grootgat-toer is 'n moet en ek beveel die hotel, restaurant en toer sterk aan vir dìe wat die geskiedenis van Kimberley wil beleef. Ons het dit baie geniet.

Judy J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Was 'n ongelooflike ervaring.

Mens slaap op die Groot Gatterrein. Jy is deel van die museum vir die duur van jou verblyf.

Rudolf J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf J

Bespreek gerus 'n Myner Huisie.

Kyk maar na die sterre. Een van ons beste oornagbesprekings. Occidental bar/restaurant op die perseel se kos was uitstekend en om die Big Hole te besoek was 10 treë van ons Myner Huisie nr 7 af. Die huisie was netjies skoon en baie goed ingerig. Sal beslis weer daar oorbly.

Annie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D

Dit was 'n baie aangename verrassing oor hoe alles was, dit was soo die moeite werd.

Ons het lekker gebly en was die moeite werd.

Berdine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine B

Ongelooflik!

Voel of jy in 'n klein delwersdorpie is! Asof tyd stilgestaan het. Ons kon nie ophou loop deur die straatjies met al sy outydse winkels nie. Dis ook by die Groot Gat en ons kon nog besoek daar ook aflê. Kamers was ongelooflik mooi en so gerieflik!

Noleen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen D

Uitstekende verblyf, rustig en veilig.

New Rush Guesthouse is pragtig. Dit vat jou terug na 'n ander tyd en plek. Soveel geskiedenis en soveel mooi plekkies om te sien. Heerlike restaurant op die perseel en binne Kimberley se Gat se terrein. Dit is definitief ietsie heel anders en spesiaal.

Liana E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana E

Verras!

Shoo, ek het nie my huiswerk mooi gedoen nie, maar wat ons daar gekry het was 'n aangename verrassing. Pragtige, netjiese, skoon kamer. Die klein ou "dorpie" was 'n groot verrassing. Ons het na alles gaan kyk, die "groot gat" toer gedoen, aandenkings gekoop en by die restaurant gaan eet. Alles was net aangenaam. Ons het net 'n oornagplek gesoek vanaf oppad terug vanaf die Kaap toe na Potchefstroom, maar ons het sommer 'n groot verrassing gekry toe ons daar aangeland het. Vriendelike personeel en baie behulpsaam. Baie dankie.

Daleen R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R

'n Belewenis.

Ek beveel die Craven Hotel aan vir enige familie wat hulle kinders Kimberley toe wil neem. Die kamer was skoon, netjies en smaakvol. Die personeel was vriendelik en het ons in Afrikaans gehelp. Kimberley was sonder water, maar die Craven Hotel het gesorg dat ons water gehad het. Baie dankie vir hierdie belewenis.

Issabella G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Issabella G

Pragtig skoon en het veilig gevoel.

Was pragtig en mooi skoon.

Kobie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie B

Skoon en netjiese oornagplek.

Baie sentraal geleë. Netjiese en skoon geriewe.

Brendan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan D

Verseker die moeite werd.

Die feit dat die gastehuis deel uitmaak van die Kimberley Big Hole Complex maak die oorbly 'n unieke ervaring. My vrou veral het dit baie geniet.

Julie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie D

Wonderful leap back in time. So much history. Kids loved it.

What a unique and wonderful experience. Like a little journey back in time. Accommodation was comfortable, clean and really lovely. My family enjoyed it so much. A must do with children.

Trevor F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor F

Booked for 2 nights but only stayed one.

We were the only occupants in the complex. Loadshedding first night which extended to a restaurant in the complex. Cups with square circumference at rim need to be replaced with round circumference because your mouth is not wide enough to avoid spillage when drinking and so you have to drink at the corners.

Anthony B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B

Eenkeer is genoeg.

Alhoewel die akkommodasie puik was, was dit ongelukkig nie lekker nie vanweë die paar kakkerlakke wat oor die bed geloop het. Die ligging is ook nie ideaal vir rus nie, aangesien daar 'n groot partytjie tot laat in die aand was, asook informele motorfietsritte buite die kompleks.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel se terugvoer

Good day Mr. Bold, I would like to thank you for your feedback. Firstly, let us apologise for the inconvenience caused by the cockroaches. This was the first time this has happened and we are addressing this problem immediately. Secondly, we apologise for the disturbance caused by the function and motorbikes that occurred outside the property. We will raise this matter with the relevant parties.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel
Sonja B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Was heerlik en baie oulik! Sal definitief aanbeveel.

Baie interessante toer en museum. Verblyf was baie mooi, skoon en gerieflik. Heerlik geëet by die restaurant. Vriendelike diens.

Lt O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lt O

Baie lekker tyd gehad!

Ons het almal dit vreeslik geniet om daar oor te slaap veral die kinders. Om alles te kon probeer herleef van die ou dae is wonderlik.

Joanne C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne C

Amazingly relaxing.

See you next year. What a blessed stay.

Dorothy S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S

Absolutely beautiful and value for money.

In the old town with so much to offer.

Marielise D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marielise D

Skoon, gerieflike akkommodasie.

Baie netjies.

Mariette F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F

Baie gerieflik naby die Groot Ggat.

Bly binne die ou myndorpie en beleef die vroeë 1900's. Prentjiemooi en waarde vir geld.

Casey S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casey S

Epic location, enjoyed being right by the Big Hole.

You can't get much closer to the Big Hole, it was perfect for our overnight stay with limited time. Due to the water restrictions in Kimberley, water was provided in the rooms. The Occidental Bar is very convenient and has delicious food.

Ilze O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze O

Besonderse oornag plek.

Outydse sjarme met moderne geriewe. Baie netjies.

Michael W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Onbeskryflik mooi en histories.

Baie mooi en beslis waarde vir geld. Restaurant se kos en dienste ook puik.

Hanle J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanle J

Restaurant se kos en atmosfeer puik en oudhede baie interessant.

Boekwinkel was ook 'n juweel!

Vanessa B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Ons het lekker daar oorgeslaap na 'n lang dag. Gerieflik, baie skoon en netjies.

Dame by wie ons die sleutel gekry het was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was waarde vir geld en 'n aangename ondervinding. Dit is lekker om so in die dorpie waar alles gebeur te slaap.

At N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At N

Baie lekker.

Alle dienste was uitstekend en die manier waarop webtuiste alles hanteer, was besonders en bo verwagting. Die ligging van die badkamer wat alle gaste moes deel, was 'n bietjie teleurstellend aangesien foto's van die plek nie die ware situasie weerspieël nie. Andersins 'n uitstekende oornagverblyfplek! Dankie vir jul puik diens.

Sansie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sansie G

Goeie ligging.

Sentraal vir oorslaap, goeie diens, netjies skoon en flinke diens.

Hendrik D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Baie lekker, rustig en stil.

Sien sterre.

Kate J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate J

Perfect setting for our family road trip stop-over.

Beautiful quaint village with lots of history and amazing things to see and learn. No need to drive anywhere as it's all right there.

Roel Ramaker H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roel Ramaker H

Super ligging, binne 'n museum.

Dit was regtig lekker om 'n gas te wees by die New Rush Guesthouse: Craven Hotel wat in 'n museum by die "groot gat" is.

Annerie J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie J

'n Plek met gevoel waar oud en nuut jou weer laat lewe.

Die "familie kamer" was 'n goeie rusplek na 'n lang dag op die pad, die volgende oggend kon ons deur die "ou" Kimberley sink dorpie stap en die "groot gat" per voet besoek.

Fleur H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fleur H

Charming cottage in a unique tourist spot.

We really enjoyed our stay in the Craven Hotel. Our only complaint is the smell emanating from the bidet in the bathroom, it was most unpleasant. There was no access to the internet.

Jacques B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Skoon, netjiese eenhede wat sentraal gelee is.

Sentraal geleë eenhede wat ons toegang gegee het tot die Kimberley-omgewing. Veilige verblyf wat ons gerustheid gegee het. Sal vir seker weer New Rush Guesthouse in die toekoms gebruik.

Kristien A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kristien A

Baie goed ingerig. Netjies en skoon. Neem jou terug in tyd.

Sien sterre.

Neels U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels U

Baie lekker.

Al wat nie so lekker was nie was die feit dat daar tussen 8 nm en 5 vm geen water was nie. Ek was tot laat saam met die kinders by my vrou in die hospitaal en toe ons wou was vir die nag se rus was daar geen water nie. Ek het toe later in die brief wat aan ons gegee is gelees dat 'n mens voorsorg moet tref vir dit maar soos ek sê was dit reeds te laat. Algeheel was dit baie lekker en iets heeltemal nuut vir ons. Sal vir seker weer gaan.

Jacomien T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacomien T

Goed gebly. Ontvangs baie onprofessioneel.

Het sleutel by hekwag gekry.

Elsie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B

Brilliant. Will certainly stay there again.

Brilliant. Will certainly stay there again.

Rachel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S

Keurige verblyf, voortreflike diens, uitstekende ligging.

Sien sterre.

Annatjie H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H

Beautiful.

Pragtige omgewing binne met 'n heerlike restaurant!

Celeste G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste G

Wonderful experience

Friendly staff, the restaurant food was delicious.

Moira K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira K

Dit was baie lekker om as deel van die museum te kon voel.

Die plek was skoon en netjies. Daar is 'n restaurant waar jy kan eet. Jy hoef nie uit die museum-gronde te gaan vir etes nie. Die museum is goed opgepas. Sekuriteit was heeltyd sigbaar. Die toer by die 'gat' was ook baie oulik.

Tjaart V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V

Luukse verblyf.

'n Pragtige, luukse eenheid.

Francois S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie meer as wat ek verwag het.

Die kamers het alles in wat jy benodig. Dis is baie goeie waarde vir geld en meer as wat ons verwag het. Ek sal vir seker weer daar plek bespreek.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Groete

New Rush Guesthouse: Craven Hotel
Marinus G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus G

Amazing!

Kimberley het geen water gehad nie en die restaurant was toe as gevolg van Covid, maar dit was absoluut amazing!

Sats O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sats O

Baie goed geleë om Kimberley te verken.

Die kamer is skoon en gerieflik. Baie mooi meubels. Dit is baie goed geleë. Ons het die verblyf baie geniet. Die swembad was stukkend. Ons hoop dit is nie 'n voorteken van hoe onderhoud gedoen gaan word nie, dit sal baie jammer wees. Ons sal vir seker weer gaan.

Lianda P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lianda P

Pragtig ouwêreldse huisies met 5 ster-weelde binne.

Weelderige verblyf na 'n lang dag op die pad. Verrassend naby die Kimberley Gat.

Mario O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario O

Goeie ligging.

Mooi plek, goeie ligging.

Ansia P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansia P

It was a unique experience that we would definitely recommend.

It was a novel experience to wander the street of old town (after hours) while staying in the beautifully renovated Craven Hotel on the premises of the Big Hole.

Annatjie H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H

Fantastiese aand. Sal weer bespreek.

Dit was so interessant en die restaurant op die perseel was fantasties en pryse goedkoop.

Werner G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner G

Terugflits in tyd met geriewe.

Dit was 'n teleurstelling dat die swembad leeg en buitewerking was.

Frank N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank N

Great location in the old mining town, close to the museum and Occidental Restaurant.

There were a few minor issues like the pool being under repair, but this is a tough period and I'm sure that they will sort them out as soon as possible.

Martin E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Wat 'n groot verrassing toe ons besef ons bly op die Die Groot Gat erfenis.

Ons was aangenaam verras toe ons besef ons bly oor op die Die Groot Gat se gronde aangesien dit my familie se eerste besoek aan Kimberley was. Die familiekamers is groot en lyk of dit geskik is vir koninklikes.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel se terugvoer

Dear Martin. Thank you for your review of New Rush Guesthouse. We are glad you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you in the future again.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel
Catherine M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine M

Comfortable accommodation with unclear security boundaries.

We stayed in Unit 1 which was closest to the street boundary, protected by a low vehicle gate, not completely secured from the street and surrounding vicinity.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel se terugvoer

Morning Catherine thank you for your review of New Rush Guest House.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel
Rosa Z - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa Z

Absolutely amazing accommodation. 5 star for sure.

Pragtige kamers. Ruim en luuks. Vriendelike personeel. Goed geleë vir die besienswaardighede. Het dit baie geniet.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel se terugvoer

Thank you for your review of New Rush Guesthouse. We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel
John V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Baie aangenaam.

Kamers was skoon en netjiese. Die swembad was verfrissend in die warm weer. Vermaak by die restaurant was 'n plus. Sal weer besoek as ons deur Kimberley reis.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel se terugvoer

Thank you for your review, we look forward to when you visit us again in Kimberley.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel
Ronel M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Waarde vir geld!

Pragtig, netjies, skoon met 'n goeie ligging. Voel of jy terug gaan in tyd met die oudtydse strate en geboue.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel se terugvoer

Thank you Ronel, we really appreciate your positive comments. We hope you will spread the word of this New guesthouse.

Looking forward to your next visit.

Kind regards,

Tanya Schoeman

New Rush Guesthouse: Craven Hotel
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tucker-straat 8-10, Big Hole Kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7952d7733fbb4eb109c6d9038fac5c41198e7afd289d6ea150907706f105eaca779edd2a71308a007c9b4060fb15a02434b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 8-10 Tucker Street Big Hole Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.738146 24.754937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang