Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Rush Guesthouse: Digger's Cottage

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Victor V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Gunsteling familie-oornagverblyf. Skoon en netjies! Bonus is 'n heerlike restaurant slegs 'n paar tree van die kamer af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Rustig. Big hole. Groot gat. Lekker rustig op die Groot Gat terrein. Stap na die Protea Hotel vir 'n heerlike buffet-ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane A
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Beleef geskiedenis. Die verblyf was skoon, netjies en goed versorg. Daar is 'n mikrogolf, maar geen eetgerei nie. Dit sou help as die ingang tot die Groot Gat by verblyf ingesluit kan word. Dit is nie goedkoop verblyf nie en belaglik om nog R80 per persoon te betaal net om die paar tree op die loopplank tot by die gat te loop.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Goed geleë om die Kimberley-gat te besigtig. Huisvesting is baie goed. Ontvangs was goed. Huise was goed. Ligging is uitstekend. Kan dit aanbeveel indien jy die gat en museum wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo F
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2018

Baie aangename verblyf. Dit is netjies en skoon. Baie rustig en veilig. Enigste negatief is dat die plek geadverteer word met gratis WiFi, maar dit was buite werking, waarvan die bestuurderes kennis gedra het. Maar dit is nie genoem het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cindy
New Rush Guesthouse: Digger's Cottage
Thank you for your review and once again we apologize for the Wi-Fi problem, which was caused by a fault on the Telkom line. It has since then been sorted and once again we have the free Wi-Fi service available.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuckerstraat 6, Big Hole-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZGJhNDdlLTVhM2EtNDVlNy1iNmY4LTZkN2JmY2FjNTA2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 6 Tucker Street Big Hole Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.738368 24.755038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang