Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newburg Lodge & Luxury Bush Tents

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Newburg Lodge & Luxury Bush Tents
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Leane G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane G

Baie lekker rustige kuier.

Baie lekker verblyf. Ek sal net aanbeveel om in die somermaande die aircon aan te sit vir gaste.

Ferdinand H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

Rustige wegbreek in die bosveld.

Skoon en netjiese verblyf met baie vriendelike diens. Heerlike kos en ideale atmosfeer om af te skakel en uit te rus in die hartjie van die bosveld.

Nicolas D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolas D

Well worth the visit.

Lovely, peaceful accommodation in a beautiful setting. Would highly recommend and will be visiting soon again.

Martinette K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette K

Salig, rustig, mooi.

Ons het ons naweek in die rustigheid baie geniet, baie goed toegerus.

Ben B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B

Kan nie wag om weer te gaan kuier daar.

Wonderlike naweek in die pragtige Bosveld. Verblyf en diens van personeel baie goed.

Khabonina M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khabonina M

Our stay was pleasant.

It was pleasant, however the cleaning was not satisfactory. The shower is not working properly. Please treat the ants inside. Yes, I understand that we are in the bundu, but we can always eliminate them from the house and patio.

Newburg Lodge & Luxury Bush Tents se terugvoer

Good afternoon,
Khabonina, thank you for taking the time to bring this to our attention. We will look into this. Receiving customer feedback such as yours is essential as it helps us to improve our service. We're glad you enjoyed your stay otherwise and hope to see you again.
Kind regards,
Andre

Newburg Lodge & Luxury Bush Tents
Philip S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Bosveld Luuksheid.

Ons het 'n wonderlike paar dae in die tentekamp by Newburg Lodge & Luxury Bush Tents gehad. Die tente is goed toegerus, skoon en luuks. Die twee werkers wat skoongemaak het, het ekstra moeite gedoen om seker te maak dat ons die paar dae geniet.

Deon H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H

Lieflike, skoon, netjiese tent-verblyf.

Sal beslis weer bespreek as die geleentheid hom voordoen.

Jena R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jena R

Rustige wegbreek naweek.

Ons het die wegbreek geniet in die bos. Dit was rustig en mooi gewees. Die fietsry roetes in Elements was net so lekker gewees. Sal weer gaan.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charelle B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charelle B

Volgens die advertensie is die plek binne Mabalingwe, so ons het aangeneem dat daar genoeg stalletjies gaan wees soos wat beskikbaar is in Mabalingwe.

Die "toaster" was stukkend, die wasbakke is buitensporig hoog gebou. Daar is geen fasiliteite om jou mee te vermaak nie. Mens kan nie gaan stap soos in Mabalingwe nie, aangesien die buffels in 'n kamp rondom die tentekamp loop. Maar andersins was dit baie netjies en skoon. Ideale plek as jy net niks wil doen nie.

Newburg Lodge & Luxury Bush Tents se terugvoer

Hi Charelle, dankie vir jou terugvoer. Jou opskrif is egter onwaar, die eerste sin in die 'listing' of advertensie soos jy dit noem lees as volg: ''Newburg Lodge and Luxury Tents is in 'n vallei op die Newburg-plaas wat aan die Elements Privaat Gholfreservaat in die Waterbergstreek grens''. Ek is nie seker wat jy bedoel by stalletjies nie, maar daar is talle aktiwiteite in die area en jy kan ook al die aktiwiteite by Mabalingwe doen, soos vir jou gestuur op WhatsApp. Ons vra om verskoning oor die ''toaster'', as jy ons laat weet het sou ons hom vervang het, ons was nie bewus daarvan nie. Soos persoonlik vir jou genoem en op WhatsApp, kan gaste op Elements stap, die hek is 200 meter van die luukse tente wat die buffels van Elements skei. Daar is baie wildlewe, asook bergfiets roetes. Ek is jammer dat julle gevoel het daar is niks om te doen nie, maar die aktiwiteite lys wat jy ontvang het lys duidelik aktiwiteite soos gholf by Elements, tennis, klubhuis, wildsritte op die plaas of Mabalingwe, perdry op Mabalingwe en nog vele meer.

Newburg Lodge & Luxury Bush Tents
Lizelle R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle R

Rustig en ontspannend.

Die luxury tente was presies soos beskryf en die foto's reflekteer 100% wat ons ontvang het. Ons selfsorgtent was toegerus met alles wat nodig is om die kuiertjie heerlik en ontspannend te maak, plus nog meer.

Rosa N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rosa N

Dit is baie mooi en rustig.

Die TV wat buite is, is baie onprakties. Die swembad is hopeloos te koud.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 9 Elandsfontein-plaas, Cyferfontein-weg KR4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaa0a0b92d7523d04eccc491db59504f0c0a83bba7c5bf0b5ea331f0d65a4553a21cf0f383706fa4d91b57ff8735bb8afa88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Portion 9 Elandsfontein Farm Cyferfontein Road KR4, 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.799769 28.130439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang