Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newburg Lodge & Luxury Bush Tents

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Sanette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rus vir die siel. Ons het in die Honeymoon tent gebly en dit was so rustig met 'n pragtige uitsig oor die bosveld waar die buffels wei. Die tent het alles wat mens nodig het en word daagliks skoon gemaak. Was presies wat ons nodig gehad het vir 'n naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leane G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker rustige kuier. Baie lekker verblyf. Ek sal net aanbeveel om in die somermaande die aircon aan te sit vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige wegbreek in die bosveld. Skoon en netjiese verblyf met baie vriendelike diens. Heerlike kos en ideale atmosfeer om af te skakel en uit te rus in die hartjie van die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolas D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Well worth the visit. Lovely, peaceful accommodation in a beautiful setting. Would highly recommend and will be visiting soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Salig, rustig, mooi. Ons het ons naweek in die rustigheid baie geniet, baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Kan nie wag om weer te gaan kuier daar. Wonderlike naweek in die pragtige Bosveld. Verblyf en diens van personeel baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Khabonina M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Our stay was pleasant. It was pleasant, however the cleaning was not satisfactory. The shower is not working properly. Please treat the ants inside. Yes, I understand that we are in the bundu, but we can always eliminate them from the house and patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Newburg Lodge & Luxury Bush Tents
Good afternoon, Khabonina, thank you for taking the time to bring this to our attention. We will look into this. Receiving customer feedback such as yours is essential as it helps us to improve our service. We're glad you enjoyed your stay otherwise and hope to see you again. Kind regards, Andre

Philip S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Bosveld Luuksheid. Ons het 'n wonderlike paar dae in die tentekamp by Newburg Lodge & Luxury Bush Tents gehad. Die tente is goed toegerus, skoon en luuks. Die twee werkers wat skoongemaak het, het ekstra moeite gedoen om seker te maak dat ons die paar dae geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Lieflike, skoon, netjiese tent-verblyf. Sal beslis weer bespreek as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jena R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Rustige wegbreek naweek. Ons het die wegbreek geniet in die bos. Dit was rustig en mooi gewees. Die fietsry roetes in Elements was net so lekker gewees. Sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 9 Elandsfontein-plaas, Cyferfontein-weg KR4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaa0a0b92d7523d04eccc491db59504f0c0a83bba7c5bf0b5ea331f0d65a4553a21cf0f383706fa4d91b57ff8735bb8afa88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Portion 9 Elandsfontein Farm Cyferfontein Road KR4, 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.799769 28.130439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang