Newlands Country Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Newlands Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 152
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
David V - Jun 2024
Algehele gradering
Fresh wonderful experience.
Anthony J - Apr 2023
Algehele gradering
I had a very good stay at Newlands County Lodge, the staff was very accommodating.
Mienah V - Apr 2023
Algehele gradering
Die plek is baie nice.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Mienah
Baie dankie vir die goeie review. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Mirielle W - Jun 2024
Algehele gradering
Ones het die natuur baie waardeer.
Cedrick S - Mei 2024
Algehele gradering
Was quiet and peaceful.
Heidi E - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker.
Brent S - Aug 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Mario F - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie stop om die lang reis met kinders te breek.
Alicia G - Mei 2024
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Amanda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Die feit dat mens langs die nedersetting moet afry, is nie lekker nie.
Beatrice S - Aug 2024
Algehele gradering
Nee, glad nie was skoon, maar nie op standaard nie en glad nie soos op die foto's nie.
Micaela V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was nice.
Willem B - Sep 2024
Algehele gradering
Gemiddeld.
Robert S - Jun 2024
Algehele gradering
Disappointed.
Marinell W - Mrt 2024
Algehele gradering
Naweek weg.
Lees meerLariska F - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en lekker rustig.
Cedrick S - Mei 2023
Algehele gradering
Bestuur en staf baie vriendelik en hulpvaardig.
Bridget O - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect for a nights stopover.
Octavia M - Jun 2023
Algehele gradering
Had an excellent peaceful weekend.
Franco B - Apr 2023
Algehele gradering
Sonsondergang en die bos.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Franco
Ek is bly jy het die plaas atmosfeer geniet.
Angelo C - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Riaan F - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense en goeie waarde vir geld.
Philip V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing, eenheid het als wat benodig word vir oornag- of korttermynverblyf.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Philip
Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Suzette S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Michael M - Apr 2023
Algehele gradering
Good for the price.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Lukas S - Apr 2023
Algehele gradering
Die pad na die lodge en weer terug is deur 'n informele nedersetting.
Brantham H - Jan 2023
Algehele gradering
Price is OK.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Brantham
Baie dankie vir jou review. Dit help ons om te kyk waar ons kan verander en dit verbeter.
Groete
Leonie
Newlands Country Lodge
CornƩ R - Jan 2023
Algehele gradering
Onveilige pad.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Iqbal L - Des 2023
Algehele gradering
Not enjoyable.
Lees meerSuezette B - Apr 2023
Algehele gradering
Rit deur informele nedersetting onveilig. Nie naby N12 nie.
Johan J - Okt 2023
Algehele gradering
Onaangenaam.
Lees meerNewlands Country Lodge se terugvoer
Goeie middag Mnr. Ons is baie jammer vir die slegte ondervinding wat u gehad het. Newlands is nou onder nuwe bestuur en hopenlik op u volgene besoek sal u aangenaam verras wees. Skakel my gerus direk op u volgende bespreking. Groete Liezl
Tiffany J - Sep 2023
Algehele gradering
We had issues with our accommodation but overall it was okay.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Good day, I am so sorry for the bad experience you had. Newlands in now under new management and hopefully on your next trip you will be pleasantly surprised. Thank you
Coral B - Aug 2023
Algehele gradering
A two plate stove with only one working. Loosely fixed on a small stool. One knob for switch missing - not clean. The door did not lock- I used a chair as I was alone there.
Sanel S - Jan 2023
Algehele gradering
Beslis nie weer nie.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Sanel
Ek is baie jammer dat julle verblyf nie lekker was nie.
Ons sal verbeter en hopelik sien ons jou weer.
Groete
Leonie
Newlands Country Lodge
Hannelie K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie swak.
Roelf K - Apr 2023
Algehele gradering
Uiters swak. Sies.
Lees meerNewlands Country Lodge se terugvoer
Hi Elzabe
Ek is so jammer julle het nie julle verblyf geniet nie. Ons sal definitief aandag gee aan alles wat jy aangedui het.
Alida S - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gewees.
Magot J - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was baie rustig en ons het lekker geslaap.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Magot
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit. Ons is baie bly julle het lekker by ons oor geslaap.
Groete
Leonie
Barbara B - Jul 2022
Algehele gradering
Tranquil farm with spectacular sunset view.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Barbara
Thank you so much for your nice review and I am so glad that you enjoyed your stay with us.
It was great to have you on the farm.
Regards
Leonie
Newlands Country Lodge
Nella G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Nella
Ek is so bly julle het lekker by ons gekuier en baie dankie vir die mooi resensie. Dit word baie waardeer.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Leonie
Abel G - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld. Ons sal beslis weer van Newlands gebruik maak.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Abel
Ek is so bly julle het lekker gebly by ons. Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Leonie
Newlands Country Lodge
Dikeledi Shoreline M - Mrt 2022
Algehele gradering
Very nice and peaceful place that we wanted.
Newlands Country Lodge se terugvoer
I am so glad that you enjoyed your stay with us and thank you so much for the kind words.
Piet L - Mrt 2022
Algehele gradering
Ek wil baie baie dankie sĆŖ vir die heerlike warm slaap en welkom laat voel by Newlands.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Piet
Baie dankie vir die mooi positiewe boodskappie. Ons is baie bly julle het so lekker by ons gekuier. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Leonie
Carine D - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en mooi.
Ricardo H - Okt 2022
Algehele gradering
Stil, rustig, omgewingsvriendelik en veilig.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Ricardo
We are so glad you enjoyed your stay with us and thank you for the good review that you left us.
Regards
Leonie
Newlands Country Lodge
Mandlenkosi G - Jun 2022
Algehele gradering
We enjoy to stay at Newlands Country lodge.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Mandlenkosi
I am so glad you enjoyed your stay with us and thank you for the nice review.
Regards,
Leonie
Marika C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, veilig en rustig.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Marika
Baie dankie vir die mooi boodskappie. Ek is baie bly julle het julle verblyf geniet.
Groete
Leonie
Gerrit D - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer. Baie netjies, ook tuine is goed versorg.
Ap V - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gerieflik geleƫ buite Kimberley maar tog naby aan dorp. Lekker plaasatmosfeer.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi daar,
Baie dankie vir boodskappie. Ons is baie bly julle het julle kuier by ons geniet.
Groete
Leonie
Bernard B - Des 2022
Algehele gradering
Baie verwelkomend. Rustige atmosfeer. Skoon en netjies.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Bernard
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek is bly jy het jou verblyf geniet by ons.
Groete
Leonie
Newlands Country Lodge
Jeremia B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Jeremia
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly jy het veilig gevoel saam met ons op die plaas.
Groete
Leonie
Newlands Country Lodge
Deon D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Ayanda N - Okt 2022
Algehele gradering
We had great time. We attended church conference in Galeshiwe the distance wasn't bad. We had privacy perfect accommodation for a group.
MarlƩne B - Sep 2022
Algehele gradering
Was net 'n oornagbespreking.
Edwin V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker, behalwe vir die ry deur die informele nedersetting (veral in die nag).
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Edwin
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ek is bly as julle lekker gebly het.
Groete
Leonie
Ken T - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, rustig.
Jaco S - Apr 2022
Algehele gradering
Ligging teen informele nedersetting.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Johann D - Okt 2022
Algehele gradering
Ekonomiese opsie.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Johann
Baie dankie vir jou resensie. Dit is omtrent lekker om nog die sterre te kan sien. Ek hoop julle kon die sons opkoms of sons ondergang ook geniet.
Groete
Leonie
Newlands Country Lodge
Hennie B - Jan 2022
Algehele gradering
Feedback.
Lees meerAnonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Bonnita S - Sep 2022
Algehele gradering
Never again.
Lees meerSterren B - Feb 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld en eenvoudig swak diens.
Lees meerStephanus S - Jan 2022
Algehele gradering
Vlieƫ, die lugversorger maak nie koud nie, die yskas was vrot en kon dit nie eers gebruik nie, net eetgerei vir 2 mense.
Marlise M - Okt 2022
Algehele gradering
Het 'n rusplek gesoek na die pad van Kaapstad af.
Lees meerJean-pierre M - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Jean-pierre M - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Juanita D - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspannend.
Marlein M - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik - baie dankie
Newlands Country Lodge se terugvoer
Dankie Marlein. Ek is baie bly jy het dit by ons geniet. Hoop ons sien jou weer
Vincent Z - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi, rustige en veilige oorblyplek.
Samantha N - Mrt 2021
Algehele gradering
Visit to Kimberley.
Marie O - Sep 2021
Algehele gradering
Basies toegerus maar voldoende. Waarde vir geld.
Nicky J - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig
Marietjie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese, rustige omgewing.
Petro S - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gerus. Laaste oornag van ons blommetoer.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Petro,
Dankie vir die resensie, ek is bly julle het dit geniet, en ek hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Groete.
Annetta O - Jun 2021
Algehele gradering
Lyk nie soos op advertensie.
Carol-marie P - Sep 2021
Algehele gradering
The units my staff and I stayed in were clean and neat when we arrived, but very basic.
Lees meerReinette K - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Mandie V - Sep 2021
Algehele gradering
Billike verblyf vir die prys wat ons betaal het.
Lees meerNewlands Country Lodge se terugvoer
Hi Ben,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek sal dadelik werk daarvan maak, om op daardie punte genoem, aandag te gee.
Ek is bly julle het die verblyf by ons geniet, en hoop om julle in die toekoms weer te sien. Groete.
Tienie J - Apr 2021
Algehele gradering
Sal nie graag weer daar gaan nie.
Nicky J - Des 2021
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Pieter V - Mei 2021
Algehele gradering
Basiese geriewe is beskikbaar.
Elmar V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was slegs 'n oornagstop op pad Mosselbaai toe.
Lees meerJenny L - Mrt 2021
Algehele gradering
Adequate for an overnight stay.
Lees meerMarius K - Okt 2021
Algehele gradering
Die kuier was kort, ons het net een aand oorgeslaap op ons pad na Pretoria.
Thea P - Jan 2021
Algehele gradering
Die stortvloer was vuil.
Hannes B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie onrustig.
Levona J - Apr 2021
Algehele gradering
There is only a security guard that is receiving you at the gate.
Nanie C - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Tharine M - Des 2021
Algehele gradering
Baie teleurgesteld in die gebied waar dit geleƫ is, het glad nie veilig gevoel nie, asook die opset van die akkommodasie is baie oud en probleem met vliegplaag as gevolg van beesboerdery was glad nie gemaklik nie.
Anna S - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Rinette E - Jan 2020
Algehele gradering
Stop op pad huis toe.
Louis L - Jan 2020
Algehele gradering
Ons derde keer daar en geniet elke keer ons verblyf daar.
Mathilde S - Nov 2019
Algehele gradering
Proximity to noisy location the only negative point.
Joan C - Jun 2019
Algehele gradering
Nice, quiet place. Relaxing.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Thank you for the review Joan, and we hope to welcome you again soon at our establishment.
Marilize H - Des 2019
Algehele gradering
Alhoewel die ligging bietjie uit die dorp en die grond pad ongemaklik was, is die akkommodasie baie netjies.
Pieter L - Sep 2019
Algehele gradering
Great stay-over for birdwatchers.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Thank you very much for the review.
We are in the process of opening a road directly from the N12 to the lodge so that you dont have to drive pass the informal settlement. Unfortunately there is a bridge with a height restriction which will restrict suv's with roof racks on but a Fortuner or Land Cruiser can go through with ease.
Jolene B - Mrt 2019
Algehele gradering
Plek is netjies, skoon en nuut.
Neels V - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing met mooi grasperke.
Louis S - Des 2019
Algehele gradering
Mediocre accommodation for very short stay.
Lees meerLouise B - Jul 2019
Algehele gradering
Daar is verbetering nodig.
Lees meerHenry K - Des 2019
Algehele gradering
Seker maar oukei vir 'n oornagpunt.
Gemma-leigh R - Feb 2018
Algehele gradering
So groot seƫn om in natuur te kan sit en om nog steeds in luuksheid te slaap (baie meer werd as wat ons betaal het).
Newlands Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Gemma!
Ek is so bly julle het dit geniet, en ek hoop julle kom kuier sommer gou weer. Dit was vir my net so lekker om te sien hoe julle ontspan het.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Catherine S - Des 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Dankie Catherine, ek waardeer die terugvoering. Ek hoop 2018 hou net die beste in vir julle. Ons het ongelukkig nie op die oomblik die mannekrag om 'n swembad te onderhou nie, maar ons planne vorentoe is om 'n kanaal te bou van die dam af wat deur die perseel gaan loop. Dit sal 'n geleentheid aanbied om bietjie af te koel daarin. Hopelik val ons planne in plek en sal ons teen volgende somer dit hĆŖ. Groete
Denise M - Sep 2017
Algehele gradering
Vreedsaam
Minnie S - Jun 2017
Algehele gradering
Ons het die eenheid baie gerieflik en netjies gevind, baie dankie.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Baie dankie! Dit was baie lekker om julle hier te he!
Eleonore H - Mei 2017
Algehele gradering
Awesome.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kuier! Hoop ons sien julle binnekort weer.
Annelize E - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon, alles wat mens nodig het is daar.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kuier, dit was baie lekker om julle hier te hĆŖ.
Thea P - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies en kan hom aanbeveel.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hi Thea, baie dankie vir julle bespreking en terugvoering. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Lynne D - Jan 2017
Algehele gradering
Uiters aangename verrassing!
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hello Lynne
Baie dankie vir julle bespreking en terugvoering. Dit was baie lekker om julle hier te hĆŖ. Ek gaan kyk om borde op te sit wat die aanwysings sal makliker maak.
Anke C - Sep 2017
Algehele gradering
Oulike plek - veral as jy met 'n dier reis.
Nicolene D - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige plek.
Randell B - Jun 2017
Algehele gradering
Privaat en veilig.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Baie dankie mnr Bezuidenhout. Hoop om julle weer te sien!
Lynette M - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker, baie mooi landgoed.
David F - Des 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, David. Ons waardeer dit baie.
Danie V - Des 2017
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Baie baie dankie! Julle moet n heerlike Kersfees he, en hoop om julle binnekort weer te sien.
Tersia S - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld vir oorslaap.
Anneke H - Mei 2017
Algehele gradering
Baie rustig, weg van stadslawaai.
Lees meerNewlands Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kuier! Hoop ons sien mekaar binnekort weer.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Hannes V - Des 2017
Algehele gradering
Nie wat op internet adverteer was nie.
Kerneels F - Feb 2017
Algehele gradering
Netjiese plek, vriendelike gasvrou maar verkeerde ligging.
Lees meerManfred E - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was kort maar die beddegoed was nie vervang nie.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die bespreking en die terugvoer.
Anele S - Jan 2017
Algehele gradering
Plek is pragtig, maar die dubbelbed is gedaan.
Lees meerNewlands Country Lodge se terugvoer
Hi Anele, baie dankie vir die bespreking sowel as die terugvoering. Ek sal daadwerklik plan maak met die matras en dit vervang. Mooi bly.
Bennie V - Sep 2017
Algehele gradering
'n Baie mooi nuwe plek maar sy ligging is totaal onaanvaarbaar.
Lees meerNelmari V - Jun 2017
Algehele gradering
Nie aanbeveelbaar.
Lees meerKarin M - Aug 2017
Algehele gradering
Netjiese nuwe plek, maar nie op standaard nie.
Lees meerGert V - Apr 2017
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
William K - Jan 2017
Algehele gradering
Baie vlieƫ en ongemaklike matras.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hello William
Baie dankie vir julle bespreking en terugvoering. Ons maak daadwerklike planne met die vlieƫ probleem, en ek neem ag op die matras. Ons sal dit regmaak, Weereens dankie.
Hannes D - Des 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerNewlands Country Lodge se terugvoer
Hello Hannes. Baie dankie vir die bespreking en ook vir die terugvoer. Hoop 2018 is n goeie jaar.
Lawrence M - Des 2017
Algehele gradering
Baie onaangename ondervinding.
Lees meerNewlands Country Lodge se terugvoer
Hello Lawrence en baie dankie vir die terugvoer.
Ek vra weereens omversoning vir die sleutel wat nie by die hek was op julle aankoms nie, sowel as die bierbottels op een van die ander gaste se stoep.
Ek wil darem net daarop wys dat ek wel in 'n e-pos op 07.12.17 wel aan julle genoem het van die pad na die lodge toe:
"Ons is op 'n kleinhoewe gelee en die enigste pad na ons toe gaan verby 'n informele area wat nie altyd so skoon is nie. Ek wil almal asb verseker dat die pad en area baie veilig is, en dat die lodge baie netjies en veilig is. Ons het 24 uur sekuriteit op die perseel, en al ons eenhede het veiligheidshekke as ekstra versekering. Moet asb nie dat die pad julle afskrik nie, dis veilig!"
Baie dankie vir die terugvoer, ek het dit opgeneem met die personeel.
Vriendelike Groete,
Hanelie
Rika S - Okt 2017
Algehele gradering
Vuil
Lees meerNewlands Country Lodge se terugvoer
Hallo Rika. Baie dankie vir die terugvoering.
Ek is baie jammer om te hoor dat dit so gelyk het. Ek was op verlof in die tyd wat julle bespreek het, maar ek gaan dit definitief opvolg. Weereens vra ek om verskoning vir enige ongerief.
Vriendelike groete
Hanelie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Josef F - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig en pagtige natuurskoon!
Newlands Country Lodge se terugvoer
Dankie Madalein,
Was heerlik om julle hier te he. Mag die Nuwe jaar vrede, liefde en voorspoeg inhou!
Annelize B - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Newlands Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Annelize! Dit was 'n plesier om julle hier te hĆŖ! Ons hoop ons sien mekaar gou weer!
Groete,
Hanelie
Louise V - Des 2016
Algehele gradering
Mooi plek met baie potensiaal.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hello Louise. Baie dankie vir julle bespreking en terugvoering. Die lugversorging is in die pyplyn vir die nuwe jaar, so hopelik sal dit binnekort uitgesorteer wees. Mooi bly.
Ciska F - Jun 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Lees meerNewlands Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Ciska. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hĆŖ. Ek maak werk van al die aanbevelings! Baie dankie vir die terugvoering!
Dawie C - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en weg van geraas.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Dankie Dawie, dit was baie lekker om julle hier te hĆŖ.
Anina L - Mei 2016
Algehele gradering
Bekostigbaar met alles wat jy nodig het.
Marie S - Des 2016
Algehele gradering
Very friendly and helpful.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Thank Marie. was a pleasure to have you here. I will have a word with that rooster hahaha. Keep safe!
Marc J - Des 2016
Algehele gradering
Vlieƫ is 'n probleem en watertoevoer nie na wense nie.
Newlands Country Lodge se terugvoer
Hello Marc
Baie dankie vir die bespreking en die terugvoering. Mooi bly en hoop ons sien julle weer binnekort.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Anita C - Mei 2016
Algehele gradering
Not good value for money at all.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Glad nie goeie waarde vir geld nie.
Die plek was nie maklik om te vind nie. Dit was donker en daar is geen ligte nie. Hulle het vergeet dat ons dogter saamkom so sy moes ons bed deel. Dit was baie karig gemeubileer. Daar was slegs 2 stoele om op te sit in 'n eenheid waar daar plek is vir 4 mense om te slaap. Die stort is nie skoongemaak nie en die ketel het kalksteen op dit gehad. Ek kan noem dat daar geen TV is nie, as mens met kinders reis maak dit nogal 'n verskil. Ek sou nie die plek aanbeveel nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Juanita V - Mei 2016
Algehele gradering
Pateties.
Lees meerNewlands Country Lodge se terugvoer
Ek is jammer dat u so voel. Ek het u ook reeds geantwoord met n epos. Ek het net R650.00 ontvang en nie R850.00 nie, soos ek vir u en mnr Van Vuuren verskeie kere op die aand en ook op my eposse en boodskappe verduidelik het. Ek het ook fotos aangestuur van hoe u die eenhede gelos het, met elke liewe lig wat brand, en die lugverkoeler wat aan gelos was, handdoeke op die vloer, en die emmer en mop op die sitkamervloer.Ek moes 20 eenhede krag vervang waar ons eenhede gemiddeld 4 eenhede krag n aand gebruik. Ek kon ook nie wag vir die sleutel nie, ek het gaste gehad die Maandagaand wat n sleutel moes he. Daarom het ek op my eie onkoste n ander sleutel laat maak. U hoef geen onkoste aan te gaan om die sleutel te pos nie, dis onnodig. Ek hoop dat dit dan nou hierdie aangeleentheid afsluit en dat u vorentoe akkommodasie sal kry wat u verkies.
Groete
Hanelie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 80 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Midlands-weg, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang