Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newlands Country Lodge

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 151 resensies


Netheid
3.6
Ligging
2.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
3.4
David V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fresh wonderful experience. Unfortunately I had a medical emergency and was rushed to a nearby hospital, but the rest of the family really enjoyed the stay, although short-lived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

I had a very good stay at Newlands County Lodge, the staff was very accommodating. Great service was provided overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mienah V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Die plek is baie nice. Die omgewing is baie mooi,ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Newlands
Newlands Country Lodge
Hi Mienah Baie dankie vir die goeie review. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.

Mirielle W
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Ones het die natuur baie waardeer. Baie dankie, ones enigste probleem was 'n mop. Kyk asb. of julle dit kan insit in elke huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedrick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Was quiet and peaceful. Will also recommend for people with children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Lekker. Elke oomblik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brent S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Relaxing. Short but very relaxing and peaceful, with a great view of the sunrise over the farmland.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mario F
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Goeie stop om die lang reis met kinders te breek. Oorgebly tydens ons reis van die Kaap na Transvaal. Handdoeke, linne en vertrek was skoon. Word ook deur kontrakteurs gebruik as akkommodasie. Almal hou by gedragskode. Hekwag, Emmanuel en Frank, baie hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Mei 2024

Veilig en rustig. Dit het aan die basiese geriewe voldoen. Eenhied no 10 kan doen met behoorlike badkamergemakke. Slegs een badkamer vir 12 mense.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda F
1 nag Saam met vriende
3.2
Mrt 2024

Die feit dat mens langs die nedersetting moet afry, is nie lekker nie. Verblyf was nie sleg nie. Bietjie probleme met rooimiere gehad. Daar is ook geen kastrol panne vir braaivleis nie. Geen bakke. Geen steakmese. Net een rol toiletpapier vir 4 gaste. Ander chalet het net 'n halwe rolletjie gehad.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Newlands Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R650
R650 R325
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R325
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Midlands-weg, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7T40KECPMCvDPKQ6QRbPpB0zA8EM3LN4ZX6KQ2tQDEGza1iyf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R325 per nag (plek vir 4) 151 5 1 4 Midlands Road Kimberley 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.653565275162 24.730663150549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang