Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newlands Country Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 15 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Midlands-weg, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 R325 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Newlands Country Lodge is op 'n plaas in die buitewyke van Kimberley en is net 10 km van die middedorp af.

Verblyf is beskikbaar in selfsorg-plaaseenhede. Daar is chalets vir 4 gaste met lugversorging, 'n privaat badkamer, stoep, ingeboude braai en 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook eenhede wat geskik is vir 2 gaste en diƩ eenhede het elk 'n privaat badkamer en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Verder is daar 2 huise wat geskik is vir 12 gate en dit is ideaal vir rugsakreisigers en groot groepe. Gaste het toegang tot gedeelde badkamergeriewe met storte, toilet en/of baddens. Elke huis het 'n braai-area, TV-kamer en 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas, stoof en/of oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Elke eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Verwarmers, elektriese komberse, strykysters en broodroosters is gratis en op versoek beskikbaar.

Die perseel spog met 'n braai-area, klimraam, veilige onderdakparkeerplek vir voertuie, motorfietse, trokke, sleepwaens en karavane, asook 24 uur-wagte.

Die lodge is net langs die N12 wat dit ideaal maak vir 'n oornagstop vir diegene wat tussen Gauteng en die Wes-Kaap reis. Die lodge is ook geskik vir gaste wat langer wil bly. Daar is alternatiewe toegangsroetes via Midlands-weg op pad na Upington en Namibiƫ.

Die lodge bied 'n lieflike atmosfeer met mooi sonsondergange oor die dam vir kothuise 1 tot 8 en 'n rustige tuin vir die ander eenhede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereƫl
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereĆ«l
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • VoĆ«lkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • VoĆ«lkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 151 resensies


Netheid
3.6
Ligging
2.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
3.4
Wat gaste dink
David V
Gesin met tieners
5.0
Fresh wonderful experience. Unfortunately I had a medical emergency and was rushed to a nearby hospital, but the rest of the family rea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Anthony J
Saam met vriende
5.0
I had a very good stay at Newlands County Lodge, the staff was very accommodating. Great service was provided overall.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Mienah V
5.0
Die plek is baie nice. Die omgewing is baie mooi,ons het dit baie geniet.
Apr 2023
Mirielle W
4.8
Ones het die natuur baie waardeer. Baie dankie, ones enigste probleem was 'n mop. Kyk asb. of julle dit kan insit in elke huisie.
Jun 2024
Cedrick S
Saam met lewensmaat
4.8
Was quiet and peaceful. Will also recommend for people with children.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Newlands Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Midlands-weg, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R650
R650 R325
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R325
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Midlands-weg, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7T40KECPMCvDPKQ6QRbPpB0zA8EM3LN4ZX6KQ2tQDEGza1iyf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R325 per nag (plek vir 4) 151 5 1 4 Midlands Road Kimberley 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.653565275162 24.730663150549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang