Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newlands Guestrooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 259

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Newlands Guestrooms
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacques B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques B

Sal nie weer daar bly. Enkel kamer is ver weg van ander kamer.

Kamers is klein en badkamers beknop. Enkelkamer het een venster met geen diefwering. So kan nie venster oopmaak as jy slaap nie. Enkel kamer in donker hoek van die huis. Komunikasie oor ligging van tweede kamer vaag en misleidend.

Newlands Guestrooms se terugvoer

Hallo Jacques,
Ek moet 'n paar feite noem sodat dit meer duidelik is vir ander gaste. Altwee suites is apart van die huis en het eie ingange. Dit klink vir my jy het met die bespreking nie opgelet dat die beskrywing duidelik meld dat die suites is apart op die erf? Jou vrou wou gehad het jul 18-jarige dogter moes by jul in die kamer slaap, maar soos beskryf slegs 'n dubbelbed is beskikbaar. Ek het vir jou vrou probeer verduidelik maar sy het die telefoon in my oor neergesit.

Newlands Guestrooms
Susan G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Newlands het voorwaar 'n besonderse ligging.

Kamer is baie mooi, netjies en skoon. Lekker gasvry mense wat dit bestuur en die aanbevelings vir eetplekke in die omgewing was in die kol. Dankie Joe vir die hulp, dit word opreg waardeer.

Romeo M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo M

My stay was fantastic and had such a wonderful host.

Thanks for the stay, would recommend Newlands Self-catering Unit to anyone.

Christiaan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C

Lekker rustig.

Heel rustige gebied. Kan lekker ontspan.

Edna G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edna G

Baie goed geleë en Zetta is uitstekende gasvrou!

Ek is mooi na omgesien en Zetta het my verblyf aangenaam gemaak en het my voorsien as ek enigiets nodig gehad het. Dit was 'n uitsonderlike, warm week en 'n waaier was nodig en sy het geen moeite ontsien om behulpsaam te wees nie.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M

Home away from home

Friendly staff, easy access and secure.

Mary-anne H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne H

We enjoyed our stay.

We found our hosts to be kind and accommodating and they went out of their way to make us comfortable.

Yolande M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M

Netjiese akkommodasie, fantastiese ligging en gasvryheid.

Newlands Self-catering Unit is fantasties geleë in Pretoria. Die eenheid is netjies en skoon en die eienaar en opsigter ongelooflik gasvry en behulpsaam. Mens voel of jy in die platteland is! Die eenheid is baie goed toegerus en ook baie veilig. Ek beveel die akkommodasie vir seker aan!

Louis T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louis T

Aangenaam

Presies soos geadverteer.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-laan 182, Newlands, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA207183be5183a07f26309bb09371612be41f25c3b81323bb500a9033be00850745e874b91e892d5e64437c62f79ed2265b06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 182 Blue Crane Avenue Newlands 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.788985923194 28.273432166523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang