Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newlands Guestrooms

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Jacques B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Nov 2023

Sal nie weer daar bly. Enkel kamer is ver weg van ander kamer. Kamers is klein en badkamers beknop. Enkelkamer het een venster met geen diefwering. So kan nie venster oopmaak as jy slaap nie. Enkel kamer in donker hoek van die huis. Komunikasie oor ligging van tweede kamer vaag en misleidend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Yvonne
Newlands Guestrooms
Hallo Jacques, Ek moet 'n paar feite noem sodat dit meer duidelik is vir ander gaste. Altwee suites is apart van die huis en het eie ingange. Dit klink vir my jy het met die bespreking nie opgelet dat die beskrywing duidelik meld dat die suites is apart op die erf? Jou vrou wou gehad het jul 18-jarige dogter moes by jul in die kamer slaap, maar soos beskryf slegs 'n dubbelbed is beskikbaar. Ek het vir jou vrou probeer verduidelik maar sy het die telefoon in my oor neergesit.

Susan G
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Newlands het voorwaar 'n besonderse ligging. Kamer is baie mooi, netjies en skoon. Lekker gasvry mense wat dit bestuur en die aanbevelings vir eetplekke in die omgewing was in die kol. Dankie Joe vir die hulp, dit word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romeo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

My stay was fantastic and had such a wonderful host. Thanks for the stay, would recommend Newlands Self-catering Unit to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Lekker rustig. Heel rustige gebied. Kan lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2022

Baie goed geleë en Zetta is uitstekende gasvrou! Ek is mooi na omgesien en Zetta het my verblyf aangenaam gemaak en het my voorsien as ek enigiets nodig gehad het. Dit was 'n uitsonderlike, warm week en 'n waaier was nodig en sy het geen moeite ontsien om behulpsaam te wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Yvonne
Newlands Guestrooms
Dankie vir jou resensie Willem. Ek wil amper vir jou sê jy het niks op TV gemis nie Maar op 'n ernstiger noot,dit is tog die rede waarom ons pryse so bekostigbaar is. Groete Yvonne

Alan M
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Home away from home Friendly staff, easy access and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-anne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

We enjoyed our stay. We found our hosts to be kind and accommodating and they went out of their way to make us comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande M
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Netjiese akkommodasie, fantastiese ligging en gasvryheid. Newlands Self-catering Unit is fantasties geleë in Pretoria. Die eenheid is netjies en skoon en die eienaar en opsigter ongelooflik gasvry en behulpsaam. Mens voel of jy in die platteland is! Die eenheid is baie goed toegerus en ook baie veilig. Ek beveel die akkommodasie vir seker aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis T
Kort verblyf
4.6
Sep 2021

Aangenaam Presies soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 259

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-laan 182, Newlands, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA207183be5183a07f26309bb09371612be41f25c3b81323bb500a9033be00850745e874b91e892d5e64437c62f79ed2265b06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 182 Blue Crane Avenue Newlands 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.788985923194 28.273432166523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang