Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newlands Guestrooms

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-laan 182, Newlands, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Newlands Guestrooms is in Newlands, Pretoria, geleë en bied basiese, bekostigbare verblyf, ideaal geskik vir 'n sakereisiger of 'n oornaggas. Dit is binne maklike bereik vanaf Menlyn Mall, Menlyn Maine en Times Square Arena asook talle winkels, restaurante en ander besienswaardighede.

Dié verblyf is op 'n residensiële eiendom met privaat toegang geleë en bied verblyf in 2 suites. Die suites is 'n entjie van mekaar af in die erf geleë.

Die eerste suite het 'n dubbelbed, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n lessenaar en toegang tot gratis, beperkte WiFi. Die suite bied 'n privaat ingang en daar is 'n 1 parkeerplek langs die eenheid.

Die tweede suite is geskik vir 'n enkelreisiger en bied tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is braaigeriewe op die patio met gemaklike sitplek.

Daar is 'n swembad op die perseel, maar dit is nie omhein nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 265

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Blue Crane-laan 182, Newlands, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Newlands Guestrooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-laan 182, Newlands, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA207183be5183a07f26309bb09371612be41f25c3b81323bb500a9033be00850745e874b91e892d5e64437c62f79ed2265b06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 182 Blue Crane Avenue Newlands 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.788985923194 28.273432166523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang