Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newrow Manor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newrow-straat 1w, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 760 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Newrow Manor is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Caledon. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van Caledon Casino, die Museum en 'n paar wynkelders.

Dié eenheid het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en 'n kinderbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die ander slaapkamers is ingerig met óf 2 óf 3 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en die eetarea is ingerig met 'n etenstafel met 6 stoele. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n houtdek aan die agterkant en 'n voorstoep. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Caledon op hande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jané Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Newrow-straat 1w, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Newrow Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 760
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 760
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newrow-straat 1w, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf316af43550c36812a4157a1af94d88ac3fa27fdb83e57c270c37246c7922ea8adf508434643cff5238d82c454cbab5e5db7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 760 per nag, vir 10 mense 2 5 1 5 1 Newrow Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.235965885418 19.424484842478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang