Nextdoor Kruger
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 2295, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Nextdoor Kruger is 'n ruim selfsorghuis in Marloth Park wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na stylvolle verblyf en die geleentheid om op die perseel van naby wild te kyk.
Die lodge het 2 slaapkamers en 2 badkamers en is ten volle gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n verhewe buitestort op die balkon. Die tweede slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, enkelbed en het direkte toegang tot die tweede badkamer met 'n binnestort en buitestort op die balkon.
Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof met 'n oond, kooktoerusting van vlekvrye staal en ander toebehore. Die leefkamer het skuifdeure wat lei na 'n onderdakstoep waar gaste in die swembadjie kan afkoel en gebruik kan maak van die Jetmaster-braai.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Nou en dan kom maak sebras, wildsbokke en kameelperde 'n draai by die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Paul & Les Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Butterfly-straat 2295, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Nextdoor Kruger het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterfly-straat 2295, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang