Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngala Kulala Safaris

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Reinhardt P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlikke bosveld omgewing, afgesonder van die stad. Fantastiese geriewe, sal dit vir enige familie aanraai, met of sonder kleintjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jess P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Five star accommodation! The owner helped us sort out a punctured tyre and went above and beyond. The tracker ride through the bush was lovely. Five star service! And five star accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Pics don't do it justice! If you are planning a weekend away for two families with kids, this is your place! It was wonderful. Each family had their own sleeping quarters and we entertained in the central lapa. It was exquisite. The service was impeccable. Siya made the fire for us every day and the staff were so kind to us. Thank you so much for such a wonderful Experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Ngala Kulala Safaris
Thank you so much for the kind words Sandy - we are so happy that you enjoyed it and hope to see you guys again soon!

Ronel M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2023

Heerlike bosveldwegbreek. Ons het so lekker gekuier op hierdie pragtige plaas. Mooiste bosveld, absoluut rus vir die siel. Ons kom beslis gou weer kuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton G
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Des 2023

Baie rustig. Die blyplek is baie netjies en goed onderhou. Swembad is 'n pluspunt om af te koel in die warm weer. Verskeie spesies wild is gesien tydens die wildrit. Daar kan beter foto's geplaas word van die verblyf en kombuis/kuier area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nirde B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Ons naweek was fantasties. Hosea en Bongani sorg so mooi vir jou. Hulle sorg dat alles die hele tyd reg en skoon is. Die kommunikasie met Jana (die eienaar) is maklik en Jana is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het wildsritte gedoen saam met Hosea en die plaas is pragtig. Ons het regtig heerlik gekuier en sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie C
Kort verblyf
4.2
Sep 2022

Rus en vrede. Gemaklike en rustige kuier in die natuur. Lekker kampvuur. Buitestort is 'n wenner. Wat kan jy meer vra?

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda V
Kort verblyf
4.0
Mei 2022

Heerlike wegbreekplekkie. Rustige atmosfeer. Selfs ingerig vir 'n winter kuier. Ons het dit vreeslik baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eloize M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Ngala Kulala was uitstekend. Die 5 persone het die beste ervaring van die bos gehad. Ons kon rus en kuier na hartelus. Die game drive was 'n ekstra bonus! Dankie vir die skoonmakers wat die naweek vyfster gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R7 000
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erfdeel 149, Buffelspoortplaas, Assen, 0149, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7595c1accb4026df04facc6a63a6fe5f9ea1e5eb30f3ca61ba7afca1a16642f1bdf63c02f3b6e8d343775323dcc821d839a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 14 mense 9 5 1 5 Portion 149, Farm Buffelspoort Assen 0149 Noordwes 021 201 8901 09:00-19:00 12:00 -25.16271313824 27.632514546866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang