Ngala Kulala Safaris
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Erfdeel 149, Buffelspoortplaas, Assen, 0149, Noordwes
- Vanaf R7 000 per nag, vir 14 mense
Beskrywing
Ngala Kulala Safaris is 'n wildplaas geleë tussen Brits en Thabazimbi. Dit is 'n wonderlike opsie in die Bosveld en is geskik vir die hele gesin.
Daar is 2 huise op die perseel wat saam bespreek word. Die eerste huis beskik oor 3 slaapkamers, elk ingerig met 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede huis het 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Elke huis het 2 badkamers met 'n stort en daar is ook 'n buitebadkamer beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike lapa met baie eetplek en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die lapa het 'n sitarea met 'n TV en DStv.
Ngala Kulala Safaris het binne- en buitebraaigeriewe sodat gaste kan kies of hulle binne die lapa of buite onder die sterre wil braai. Gaste kan ook in die plonspoel afkoel.
Die plaas se grondpaaie is ook geskik vir bergfietsry en roetedraf. Gaste sal 'n paar rooibokke, blesbokke, sebras, blouwildebeeste, elande, koedoes en njalas kan sien. Gaste kan met hul eie voertuig rondry, of op die plaas se wildritwa. Die Sandrivier kruis Ngala op 'n paar plekke en as dit lekker vloei kan 'n paar visse gevang word. Ngala Kulala het ook 'n wye verskeidenheid voëlspesies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Erfdeel 149, Buffelspoortplaas, Assen, 0149, Noordwes
- Gaste dink Ngala Kulala Safaris het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Erfdeel 149, Buffelspoortplaas, Assen, 0149, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang