Ngala Lodge
Beskrywing
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n TV, lugversorging, 'n yskassie en braaigeriewe. Bykosse word deur die inwonende sjef voorberei en by die braai-area bedien. Dit is by die adverteerde tarief ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Die tarief sluit ontbyt wat deur Nyala se sjef voorberei word, asook 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Wildritte is nie ingesluit nie, maar is beskikbaar indien dit vooraf gereel word.
Huisreëls
Twee wildritte is per dag beskikbaar indien vooraf bespreek en gaste kan die bos en die Groot 5 geniet teen die ekstra koste van R300 p.p.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n TV-kamer, kombuis en 'n eetkamertafel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Die tarief sluit slegs net verblyf in. Ontbyt kan bedien word teen 'n koste van R50 pp indien vooraf bespreek.
Huisreëls
Twee wildritte is per dag beskikbaar indien vooraf bespreek en gaste kan die bos en die Groot 5 geniet teen die ekstra koste van R300 p.p.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Pride of Africa Natuurreservaat, Haakdoringfontein, Hammanskraal, 0083, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang