Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngala Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pride of Africa Natuurreservaat, Haakdoringfontein, Hammanskraal, 0083, Gauteng
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ngala Lodge is in 'n privaat wildreservaat naby Pretoria geleë en bied gehalteverblyf in die bosveld. Dit is binne maklike bereik van die N1-hoofweg tussen Pretoria en Polokwane, wat dit ideaal maak vir 'n wegbreek.

Die verblyf beskik oor 5 luukse kamers wat elk ontwerp is met gaste se gerief in gedagte. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer en is ingerig vir 2 gaste. Die gemak en privaatheid van gaste is die hoogste prioriteit.

By die hooflodge het gaste toegang tot die swembad, eetkamer, patio, TV-kamer, gemeenskaplike braai en kombuis.

Die braai-area langs die swembad bied die geleentheid om die natuurlewe te geniet wat voor op die patio stilhou vir water.

Die lodge bied gaste ook 2 wildritte per dag waar gaste die skoonheid van die bos sal geniet en die Groot 5 van die reservaat teen ekstra koste sal sien. Gaste moet vooraf bespreek. Daar is ook 'n aantal ander opwindende doendinge wat gaste kan geniet, insluitend lugballonvlugte, voëlkyk, staptoere en kulturele ervarings in Dinokeng.

Dinokeng-reservaat is die eerste Groot 5-reservaat in Gauteng langs 'n ontwikkelde gebied. Die Lodge kan binne 'n uur vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en binne 40 minute vanaf Pretoria.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pride of Africa Natuurreservaat, Haakdoringfontein, Hammanskraal, 0083, Gauteng
  • Gaste dink Ngala Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pride of Africa Natuurreservaat, Haakdoringfontein, Hammanskraal, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANsMpaSuCTsD0wuctalIBGuw5rSMQkHajVI9VBISa4fpl4UzzpV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Pride Of Africa Nature Reserve Haakdoringfontein 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.339662 28.385292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang