Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngalas Rest 101

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dominique M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Salige kuier in die bos. Ons het die huis en al die geriewe geniet. Die reservaat het heelwat diere en alles is baie mak. Ons sal definitief weer gebruik maak van Ngalas Rest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantasties, skoon en great location! Fantastiese plek, en netjies en genoeg spasie. Die eienaar is fantasties as jy wildritte of iets wil bespreek. Sal elke jaar gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike verblyf ver weg van die huis. Heerlike verblyf met al die geriewe soos benodig. Ivy is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek C
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Relaxing. Second stay here. Well-equipped house with 5 bedrooms en suite. Great for inviting family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Tranquility at its best! Clean and well-kept, comfortable and enjoyable stay. Offered beautiful views and natural surroundings. What a serene and tranquil environment. Was able to unwind and enjoy the peaceful atmosphere. Our cleaner on the weekend was such a lovely lady and hardworking by the name of Ivy, very friendly and knowledgeable about the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Well organised, very comfortable, relaxing and peaceful. The reserve is a pleasure to visit. It is evident that a lot of effort has gone into creating a safe. clean, well-functioning reserve. Top class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meryl E
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Had an amazing stay. We will be back! This was our second stay at Ngalas Rest 101. Everything was very clean, organised, and of high quality. It is the perfect lodge for a larger group of people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Puik geriewe met alles wat 'n mens nodig kan kry. Die wildsritte was ook fantasties. Wonderlike kuiers om die braai met die wete dat die groot 5 enige oomblik 'n paar meter van jou af verby kan loop ('n groot olifant bul het dit ook gedoen terwyl ons gebraai het). Lekker groot kuierareas in die huis, op die boonste verdieping en op die stoep, terwyl die privaat kamers jou die geleentheid gee om weg te breek van die ander mense af as jy sou wil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Netalie P
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Asemrowend! As jy wil uitrus en bou aan goeie verhoudings, is dit die plek om na toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Wonderlike lodge. Dit was heerlik om met Eric (van Ngalas) te werk wat so hulpvaardig was. Die lodge is heerlik vir 'n groot groep en Mjejane is ook 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, Erf 101, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnpJbpzTf2PqbLooHKbXaExhHJQXQaZDLWR3GFPGT4JTAcaqTiZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 21 5 1 5 Off the N4 Stand 101 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.383539254934 31.710582065618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang