Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngalas Rest 101

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Ngalas Rest 101
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Frans K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K

Fantasties, skoon en great location!

Fantastiese plek, en netjies en genoeg spasie. Die eienaar is fantasties as jy wildritte of iets wil bespreek. Sal elke jaar gaan!

Louise L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Heerlike verblyf ver weg van die huis.

Heerlike verblyf met al die geriewe soos benodig. Ivy is baie behulpsaam.

Derek C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek C

Relaxing.

Second stay here. Well-equipped house with 5 bedrooms en suite. Great for inviting family and friends.

Lorraine S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Tranquility at its best!

Clean and well-kept, comfortable and enjoyable stay. Offered beautiful views and natural surroundings. What a serene and tranquil environment. Was able to unwind and enjoy the peaceful atmosphere. Our cleaner on the weekend was such a lovely lady and hardworking by the name of Ivy, very friendly and knowledgeable about the place.

Shane P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane P

Well organised, very comfortable, relaxing and peaceful.

The reserve is a pleasure to visit. It is evident that a lot of effort has gone into creating a safe. clean, well-functioning reserve. Top class.

Meryl E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl E

Had an amazing stay. We will be back!

This was our second stay at Ngalas Rest 101. Everything was very clean, organised, and of high quality. It is the perfect lodge for a larger group of people.

Ignatius P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius P

Puik geriewe met alles wat 'n mens nodig kan kry. Die wildsritte was ook fantasties.

Wonderlike kuiers om die braai met die wete dat die groot 5 enige oomblik 'n paar meter van jou af verby kan loop ('n groot olifant bul het dit ook gedoen terwyl ons gebraai het). Lekker groot kuierareas in die huis, op die boonste verdieping en op die stoep, terwyl die privaat kamers jou die geleentheid gee om weg te breek van die ander mense af as jy sou wil.

Netalie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netalie P

Asemrowend!

As jy wil uitrus en bou aan goeie verhoudings, is dit die plek om na toe te gaan.

Kobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Wonderlike lodge.

Dit was heerlik om met Eric (van Ngalas) te werk wat so hulpvaardig was. Die lodge is heerlik vir 'n groot groep en Mjejane is ook 'n wonderlike plek.

Mignon D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon D

Genotvol.

Eric gaan uit sy pad uit om die verblyf perfek te maak. Ivy, die dame wat die lodge diens, is uitstekend. Alomvattend 'n heerlike, rustige verblyf.

Ansie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Fantasties.

Eric was baie gasvry gewees. Ons het baie lekker gekuier en die huis is so mooi en netjies. Ons sal defnitief weer gaan.

Martin D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

An awesome, worthwhile experience.

Tastefully furnished house, with all facilities that you need away from home. Comfortably accommodated 4 adults and 4 teenagers. Staff ensure place is kept clean and tidy. Lovely to see elephant, warthog, rhino, giraffe, in your backyard. WiFi and water pressure in showers could be better. Loadshedding was irritating, but that won't deter us from wanting to go back there. Eric was always easily on hand to advise and help out. A truly wonderful gem in Mjejane.

Conrad P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad P

Kuier met vriende.

Baie lekker plek om te bly. Alle geriewe is daar. Eric is 'n uitstaande gasheer en baie behulpsaam. Gaan beslis weer kuier.

Derick A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick A

Absoluut waarde vir geld en sal definitief weer gaan!

Elke deel van ons verblyf was fantasties. Ons het regtig gerus en ontspan. Pragtige diere gesien op ons wildrit (Groot 5 in 2 ure) en sommer die diere van ons stoep gesien. Alles was skoon, netjies en bo verwagting. Ons was baie tevrede.

Gregory S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory S

Beautiful spot in a beautiful place.

See stars.

Hannelie C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Was heerlik

Ngalas Rest is 'n puik bestemming

Willem V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie lekker hier gekuier. Kan dit aanbeveel. Eric was baie behulpsaam

Mooi gelee , ruim huis met slaapkamers weg van die leefarea . Uitleg en afwerking is baie prakties en kinder vriendelik

Pierre H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H

Wonderlik.

Dankie Eric vir 'n besonderse kuier. Kon tot olifante van die boonste vloer sien in die laat middag.

Cassandra J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra J

Great stay, gorgeous house and amazing memories made.

Definitely a great getaway - gorgeous and friendly owner.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great verblyf, pragtige huis en amazing herinneringe gemaak.

Definitief 'n great wegbreek, pragtig en vriendelike eienaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ngalas Rest 101 se terugvoer

Dear Cassandra,

Thank you for this awesome review! It was a pleasure to host your group of guests, and that the environment was able to create memories that you can treasure for a long time. We certainly look forward to hosting you again soon.

Kind regards,
Eric And Sue Smuts

Ngalas Rest 101
Johan K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Rustige wegbreek in die bos.

Was 'n wonderlike tyd in Mjejane. Ngalas Rest is pragtig en baie geskik vir meer as een gesin. Eric was ook baie behulpsaam voor en gedurende ons vakansie.

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, Erf 101, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnpJbpzTf2PqbLooHKbXaExhHJQXQaZDLWR3GFPGT4JTAcaqTiZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 20 5 1 5 Off the N4 Stand 101 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.383539254934 31.710582065618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang