Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngama Tented Safari Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Mark S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Spesiaal / romanties. Baie lekker gebly met 'n excellent safari gids.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Relaxing and stress free! Amazing place. Great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandiela G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ruim tente en uitstekende diens. Ons het baie lekker gebly. Die swembad was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl And Sue B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Relaxing and peaceful. Stay was really good and comfortable. The view was beautiful, and we had a lovely visit from the giraffes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amelia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlike stilte en ontspan. Als was wonderlik. Dankie vir bottelwyn en hout. Waardeer opreg. Diere het ons kom verras by draad! Swembad pragtig skoon. Sou graag daar wou wees as frangepani's blom. Net die pad aanwysings is minder duidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monja M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Vreeslik lekker gekuier. Die huis se konsep is pragtig. Ons sal weer gaan! Opgraderings aan die huis is nodig, die beddens slaap wel lekker en die braaigeriewe is goed. Swembad is 'n lekker grootte vir lag en kuier, en die stoep het ons baie geniet. Kombuis "tools" is daar 'n paar wat kort, soos 'n braaivleisbak en broodbord. Stoele buite sit ook nie meer 100% lekker nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zandile T
1 nag Saam met vriende
3.6
Des 2023

Private and secluded. We enjoyed the privacy, the scenery, and the visit of buffaloes and zebras in the morning. The house needs updates and repairs. Being that the house is in the bush, be aware that there might be insects, frogs, spiders, and geckos inside. The outside shower and some areas in the house had cobwebs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Barend L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Lekker, maar kon beter. Alhoewel ons baie hartlik ontvang is deur Devon en die kos heerlik was, was die verblyf 'n teleurstelling. Die foto's op die blad is misleidend en die hele oord het 'n ernstige opgradering nodig. Die houtpaadjies na jou tent is gebreek. Die tent se vloer het 'n hengse bult in die middel van die vertrek. Die tente se dak is baie vuil en vol kolle. Die linne was egter pragtig skoon en netjies.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Caro E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Fantastiese wegbreek. Die mense was baie vriendelik en die ambians was rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Devin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b70ebdb0817901bf5751ecf4e18400083f319960c8a9ed83936559d79430099e73a27fbcc69b4014198c3287ef5b3216e7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 980 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Guernsey Private Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -24.52818897562 31.110958456993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang