Ngata Safari Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Rooibank-plaas 89 Erfdeel 2, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ngata Safari Lodge bied gerieflike oornagverblyf in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, sowat 40 km noord van Pretoria. Dit is die perfekte bestemming vir 'n onvergeetlike wegbreek buite die stad.
Die lodge beskik oor 7 unieke safari-seiltente, elk ontwerp om die bosveld-ervaring te verbeter. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 2 wasbakke. Ander geriewe sluit 'n koffie- en teehoekie, 'n yskassie en 'n stoep met gemaklike buitemeubels in.
Gaste kan met skemerkelkies by die kroeg ontspan, in die swembad afkoel, of die braai-area op die perseel gebruik. Die openbare area bied ook gratis WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R734, Rooibank-plaas 89 Erfdeel 2, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Rooibank-plaas 89 Erfdeel 2, Hammanskraal, 0400, Gauteng