Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nghala Self-catering Holiday Home

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Petro B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Baie rustig, baie lekker! Pragtige huis, heerlik en gerieflik ingerig. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica B
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Baie lekker. Als was netjies. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
Nghala Self-catering Holiday Home
Dankie Jessica. Dit was 'n plesier om jou te huisves.

Madre D
Kort verblyf
4.0
Apr 2023

Rustige en gerieflike boskuier. Die huis is skoon, netjies en gerieflik. Die stoep bo verskaf skadu vir die onderste dek (wat ons baie geniet het), maar bied nie eintlik 'n uitsig nie - mens kyk in die pragtige bome vas. Die plonspoel is mooi skoon en 'n welkome lafenis. Die kombuis is goed toegerus - 'n paar ekstra, lang drinkglase sal wel handig wees. Die kameelperde wat amper elke dag in die veld langs die huis wei was vir ons 'n hoogtepunt. Die huis is nie direk op Seekoeistraat nie - dit hou voordele en nadele in. Ek sou verkies het om voor die tyd te weet van al die "huisreëls" en ander belangrike inligting aangaande die gebruik van die huis. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2022

Awesome! Baie lekker gerieflike groot huis met alles wat nodig is. Lekker gerieflike beddens. Persoonlik dink ek 1 geyser vir 4 badkamers is te min, maar ons kon darem daarmee saamleef. Sal Nghala regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karlien N
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Ongelooflik. Beste waarde vir geld wat ons in 'n lang tyd beleef het. My man het ook sy baie duur horlosie in die kas vergeet, en dit was terugbesorg aan die huis eienaars voor ons nog kon vra daarvoor. Baie behulpsaam ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

Onvergeetlike vakansie. Die interaksie met die wildlewe was besonder aangenaam. Die ligging van die huis is ideaal: weggesteek in die bos maar tog naby aan Krokodilrivier vir daaglikse stappies langs die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R4 940
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 940
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3224, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda0718aa33c47e7f81c375cc2252e9312d8d51b6a3764149458dcc89898c404dde92ed442efd71de17275dc50335f53b4cb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 940 per nag, vir 10 mense 6 5 1 5 3224 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3329792 31.8043012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang