Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngiri Safaris

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Chene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Natuur, rustig en mooi. Ons het elke oomblik geniet. Baie mooi en netjies. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sielsverkwikkend. Jy voel deel van die bos. Dis rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanelie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly by Ngiri Safari's. Die chalet was baie netjies en lekker. Ons het baie lekker gebly by Ngiri Safari's. Die chalet was baie netjies en lekker om in te woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonduduzo Ntenhle Thobekile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Loved my stay. Please work on the entering of the two gates; a password should be provided or a guard needs to be there. We waited for so long for the gates to be opened and your phones just ring unanswered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great place and great service! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wegbreek met 'n rustigheid kan nie vir meer vra nie. Rustig, lekker wegbreek van die stad se lawaai. Sal Nigiri beslis weer bespreek vorentoe, dis 'n definitief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leah G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Enjoyed my morning coffee with the impala as company. I had a lovely relaxing weekend away from the city! The accommodation was neat and clean. One of the highlights was waking up to the beautiful sunrise, sipping coffee, watching the impala take in the first morning light just metres away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriella G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlik, amazing, stil en fantasties. Ons het baie lekker gebly. Alles is mooi skoon en was reg gewees. Ek is baie tevrede met ons naweek wat ons daar spandeer het. Dit is veilig en die mense wat daar werk, is baie vriendelik en het ons so verwelkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beautiful weekend in a stunning chalet. We had such an amazing time in a beautiful location and our host was exceptional!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker innie Bos by Ngiri Safaris. Die Punda Chalet is heerlik privaat met 'n mooi uitsig teen Ngiri se grenslyn. Die ten volle toegeruste kombuis, gemaklike bed en kraakvars handdoeke & linne en fyner aandag aan detail het ons verblyf lieflik afgerond. Ons sal vir seker weer by Ngiri gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat 39, Welgevonden, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde126c9e2b105ed5ca1269ea6c0dd61fbf96fe6e1936335836246fbcf1055c4d03ca25859ba4a8598f96ea32b4d5f30bc205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 187 5 1 5 39 Laksman Street Welgevonden 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.367936985935 28.406336903572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang