Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngiri Safaris

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat 39, Welgevonden, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ngiri Safaris & Scuba School is in die Dinokeng Wildreservaat geleë wat in die Gauteng provinsie is ongeveer 'n uur se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg.

Ngiri Safaris bied verskeie soorte verblyf soos luukse chalets, houthutte en rustieke tente waarvan almal ideaal is vir selfsorg behalwe die rustieke tente.

Ngiri Safaris bied begeleide wildritte aan. Ander doendinge in die omgewing sluit vierwielmotorfietsry, bootvaarte, visvang, mikroligte vlugte en warmlugballonritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Liesel H
Saam met vriende
5.0
Sielsverkwikkend. Jy voel deel van die bos. Dis rustig en stil.
Sep 2024
Zanelie K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly by Ngiri Safari's. Die chalet was baie netjies en lekker. Ons het baie lekker gebly by Ngiri Safari's. Die chalet was baie n...
Sien meer
Sep 2024
Nonduduzo Ntenhle Thobekile M
Saam met lewensmaat
5.0
Loved my stay. Please work on the entering of the two gates; a password should be provided or a guard needs to be there. We waited for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Adam H
Saam met lewensmaat
5.0
Great place and great service! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Gerda B
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek met 'n rustigheid kan nie vir meer vra nie. Rustig, lekker wegbreek van die stad se lawaai. Sal Nigiri beslis weer bespreek vorentoe, dis 'n ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Laksmanstraat 39, Welgevonden, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Ngiri Safaris het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat 39, Welgevonden, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde126c9e2b105ed5ca1269ea6c0dd61fbf96fe6e1936335836246fbcf1055c4d03ca25859ba4a8598f96ea32b4d5f30bc205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 39 Laksman Street Welgevonden 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.367936985935 28.406336903572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang