Gold Creek Ranch
Beskrywing
Die Kudu-chalet het 2 en suite-slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Elke badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en die stoep het ingeboude braaigeriewe. Elke chalet het werkende ligte en TV tydens beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis. Weekends min 2 nights Easter + Peak - Min 3 nights or rates will be adjusted Please ask for special rates if you stay more than days required.
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en houtskool saambring.
Geen glas by die swembad nie. Gebruik asb. plastiek of glase wat nie sal breek nie.
Reëls en vrywaringsvorms moet op dag van aankoms vir Boskamp onderteken word
Sleuteldeposito van R500 moet vir Boskamp betaal word.
Ekstra deposito moet betaal word vir die gebruik van kombuistoebehore.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Impala-chalet het 2 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Die badkamers het storte. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en die stoep het ingeboude braaigeriewe. Elke chalet het werkende ligte en TV tydens beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis. Weekends min 2 nights Easter + Peak - Min 3 nights or rates will be adjusted Please ask for special rates if you stay more than days required.
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en houtskool saambring.
Geen glas by die swembad nie. Gebruik asb. plastiek of glase wat nie sal breek nie.
Reëls en vrywaringsvorms moet op dag van aankoms vir Boskamp onderteken word
Sleuteldeposito van R500 moet vir Boskamp betaal word.
Ekstra deposito moet betaal word vir die gebruik van kombuistoebehore.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die leefarea het 'n dubbeldeur met 'n uitsig oor die swembad en op die berg. Elke chalet het werkende ligte en TV tydens beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis. Weekends min 2 nights Easter + Peak - Min 3 nights or rates will be adjusted Please ask for special rates if you stay more than days required.
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en houtskool saambring.
Geen glas by die swembad nie. Gebruik asb. plastiek of glase wat nie sal breek nie.
Reëls en vrywaringsvorms moet op dag van aankoms vir Boskamp onderteken word
Sleuteldeposito van R500 moet vir Boskamp betaal word.
Ekstra deposito moet betaal word vir die gebruik van kombuistoebehore.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 4 houthuise en 1 dubbelverdieping-boomhuis. Drie van die houthuise het stapelbeddens en 1 koningingrootte-bed en bied elk slaapplek aan 6 gaste. Die vierde houthuis het 'n dubbelbed. Die boomhuis het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die boonste deel van die boomhuis het 'n dek met 2 kamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die houthuise het badkamers met 'n stort en die boomhuis het 'n aparte ablusieblok 20 m ver. Eetgerei en gas- of houtbraaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Prys sluit in
1 - 19 people 20 + people Request your rates.
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en houtskool saambring.
Geen glas by die swembad nie. Gebruik asb. plastiek of glase wat nie sal breek nie.
Reëls en vrywaringsvorms moet op dag van aankoms vir Boskamp onderteken word
Sleuteldeposito van R500 moet vir Boskamp betaal word.
Ekstra deposito moet betaal word vir die gebruik van kombuistoebehore.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ngombe Plaas, Langs die R519, 35,4 km vanaf Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang