Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngraje Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Mbeki-straat 204, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ngraje Guest House bied gasteverblyf en is in Rustenburg geleë. Die gastehuis is ideaal as oornagplek vir gaste wat op pad is na verskeie besienswaardighede en geriewe in die area.

Akkommodasie by Ngraje Guest House bestaan uit 7 individueel versierde kamers wat elk 1 of 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, asook geriewe soos 'n waaier, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Paar van die kamers het lugversorging.

Boonop beskik die gastehuis oor gratis WiFi, 'n plonspoel, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.

Ngraje Guesthouse is naby die middedorp, 5 km vanaf die Waterfall Mall, 6 km vanaf Olimpiese Stadion, 2 km vanaf Rustenburg Gholfklub, asook en 50 km vanaf Sun City.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.5
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • President Mbeki-straat 204, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Ngraje Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Mbeki-straat 204, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0a8e3bd58560d3d863e27daf687a6e380e0ae943163ed437bdbecb0e7080ae5882a84e929102e010c60958fba35e20b9ba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 3 204 President Mbeki Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.675380488005 27.228134313492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang