Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngululu

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Natacia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ongelooflik rustig. Baie wild, die huis was skoon en netjies. Wil net met groot opreg dankie sê vir Ngululu, dit was 'n ervaring wat enige iemand moet beleef. Baie dankie, Annemarie en LekkeSlaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Ngululu
Natacia, baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet. En dankie vir die huis wat julle so pragtig skoon gelos het soos wat julle die huis gekry het. Julle is altyd welkom. Groete, Annemarie & Frans

Chantell T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Spesiaal! Ons het baie, baie lekker gebly! Die huis is goed uitgelê en voel baie gesellig, die skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër was 'n groot bonus. Die buite area is stunning en die swembad het gehelp vir daardie warm middae. Dankie Tannie en Oom vir die huis die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2023

Tranquil and peaceful. The wildlife is spectacular and you can feed the animals with animal feed; they eat out of your hand. Impala, giraffe, zebra, bush babies and the warthogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roulien G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Definitief 'n moet vir 'n lekker wegbreek. 'n Plekkie waar 'n mens net lekker kan ontspan. Alles was netjies en skoon. 'n Goed toegeruste plekkie vir 'n heerlike wegbreek. Sal beslis weer daarnatoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Ngululu
Roulien, baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is baie welkom en dankie dat julle ook die huis so mooi skoon gelos het. Ons wardeer sulke goeie gaste. Groete Annemarie

Ell C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

So tuis soos by jou eie huis. Wonderlike plekkie om by te kuier. Baie skoon en netjies en baie goed toegerus. Die swembad, lapa en braai-area is ook baie goed uitgelê sodat mens die diere kan geniet wat gereeld 'n draai kom maak. Ons sal beslis weer kom kuier by Ngululu.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Lekker kuier huis. Dit was 'n baie lekker vakansie, het lekker gebly en baie diere het kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Ngululu
Hermien, dankie vir die mooi resensie. Ons sal altyd ons bes doen om ons gaste gelukkig te hou en tegemoed kom waar ons kan. Baie dankie Hermien vir die huis wat julle so mooi skoon gelos het ons waardeer dit, dit is puik van julle.

Suzette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Perfek. Fantasties. Wonderlik. Uniek. Dit was baie meer as wat ons verwag het. So baie geniet, dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Ngululu
Baie dankie aan my gaste vir die mooi resenie,julle is altyd welkom en dankie vir die huis wat julle so pragtig skoon gemaak en gelos het, Annemarie

Rudi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Waarde vir geld. Baie lekker gekuier in die stilte van die bosveld met verskeidenheid van wild.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darius D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2021

Goeie ervaring. Ons het 'n goeie ervaring by Ngululu gehad. Perfek vir natuurliefhebbers. Die akkommodasie het voldoen aan al ons vereistes. Annemarie is puik en was baie behulpsaam. Sal Ngululu graag aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2021

Gerieflik en lekker groot. Groot, mooi en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 3430, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed7b8dce1f905632d4d782ad4ba617a72493569da604eeed70b870b43141a90e51014eaf9ae83cf577967d5d71b5dc5f33a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 3430 Klipspringer Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.339610494314 31.803730569052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang