Ngululu
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Natacia L - Jul 2024
Algehele gradering
Ongelooflik rustig. Baie wild, die huis was skoon en netjies.
Ngululu se terugvoer
Natacia, baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet. En dankie vir die huis wat julle so pragtig skoon gelos het soos wat julle die huis gekry het. Julle is altyd welkom. Groete, Annemarie & Frans
Chantell T - Apr 2024
Algehele gradering
Spesiaal!
Michelle B - Des 2023
Algehele gradering
Tranquil and peaceful.
Roulien G - Okt 2022
Algehele gradering
Definitief 'n moet vir 'n lekker wegbreek. 'n Plekkie waar 'n mens net lekker kan ontspan.
Ngululu se terugvoer
Roulien, baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is baie welkom en dankie dat julle ook die huis so mooi skoon gelos het. Ons wardeer sulke goeie gaste.
Groete Annemarie
Ell C - Mrt 2022
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Hermien J - Des 2021
Algehele gradering
Lekker kuier huis.
Ngululu se terugvoer
Hermien, dankie vir die mooi resensie. Ons sal altyd ons bes doen om ons gaste gelukkig te hou en tegemoed kom waar ons kan. Baie dankie Hermien vir die huis wat julle so mooi skoon gelos het ons waardeer dit, dit is puik van julle.
Suzette M - Aug 2021
Algehele gradering
Perfek. Fantasties. Wonderlik. Uniek.
Ngululu se terugvoer
Baie dankie aan my gaste vir die mooi resenie,julle is altyd welkom en dankie vir die huis wat julle so pragtig skoon gemaak en gelos het,
Annemarie
Rudi V - Mei 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Darius D - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Ansie D - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflik en lekker groot.
Andries S - Sep 2021
Algehele gradering
Langnaweek saam met vriende.
Petro V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker gerus
Ngululu se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Petro.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipspringerstraat 3430, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang