Ngululu
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipspringerstraat 3430, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ngululu in Marlothpark bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die park se winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die grasdakhuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers op die grondverdieping het dubbelbeddens en die derde slaapkamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers wat elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Een van die badkamers is op die buitenste dek. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omsetter vir tydens beurtkrag.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Openview-kanale en 'n DVD-speler, asook lugversorging.
Daar is 'n lieflike lapa met braaigeriewe en 'n boma, sowel as 'n swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ngululu is 10 km van die Krokodilbrughek af. Gaste kan 'n skemerkelkie met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin by die Amazing River View Restaurant in Marlothpark geniet. Marlothpark het sy eie inligtingsentrum waar gaste navraag oor al die besienswaardighede in die area kan doen.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Klipspringerstraat 3430, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Ngululu het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipspringerstraat 3430, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang