Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nguni Country Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Donovan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Nguni Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mareli W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli W

Gerieflik, vriendelik en baie veilig.

Wat 'n wonderlike plek! Ons was aangenaam verras met die netheid en attention to detail. Wil wel voorstel dat julle 2-punt proppe saamneem om fone ens. te charge. Ons het op die nippertjie bespreek, sommer so in die ry, het ons laat aand so welkom laat voel, na 'n lang dag se reis. Die veiligheid van ons voertuig was nogals 'n bekommernis omdat ons in die donker by Middelbrug sou indraai, maar ons was verniet bekommerd! Voertuie staan agter hoë mure, en niemand kan van buite af inkyk nie. Die plek is tops! Ons sal vir seker weer by Nguni oorslaap as ons roete weer daar verby loop.

Nguni Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Mareli,

Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons waardeer dit.
Hoop om jul gou weer te sien by ons!

Vriendelike groete,
Marieta Potgieter

Nguni Country Lodge
Rene P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P

Gerieflike oornag lodge.

Kamer 11 was groot en gerieflik. Ongelukkig het die lugreëling en die WiFi nie te goed gewerk nie. Buiten vir dit het ons baie lekker geslaap en alles was daar wat nodig was. Ons is ook vriendelik ontvang en ons voertuig was veilig binne hoë mure geparkeer.

Nguni Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Rene,

Baie dankie vir jou boodskap.
Ons is bly dat julle lekker kon rus. Ons het intussen WiFi versterkers ingesit so dit is baie beter asook die lugreëling laat diens.
Ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelik groete,
Marieta Potgieter

Nguni Country Lodge
Bennie A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie A

Voortreflik, ruim, netjies, skoon en gemaklik.

Werklik 'n heerlike oornagplek. Dit was voorwaar na 'n lang rit 'n besonderse gastehuis ervaring wat my sal bybly.

Nguni Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Bennie,

Baie dankie vir jou boodskap, ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete
Marieta Potgieter

Nguni Country Lodge
Zellie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zellie K

Netjies, vriendelik.

Baie vriendelike personeel wat nie huiwer om te help nie. Netjies en baie gerieflik. Sal vir seker aanbeveel.

Mariette P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Lekker plek!

Baie vriendelike diens en het heerlik oorgebly!

Antionette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette D

Ruim kamer en netjies. Goeie klantediens. Ook opsie om kos te bestel.

Perfek vir oorslaap op pad Oos Kaap toe.

Leon F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon F

Het voldoen aan my vereiste.

Ja, lekker rustig, dankie.

Deidre M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre M

Vriendelike ontmoeting. Netjiese en gemaklike kamer.

Dit was 'n aangename kuier.

Juan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L

Netjiese, gemaklike verblyf.

Bestuurder was vriendelik en hulpsaam. Verblyf was netjies en gemaklik.

Isabel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Dit is 'n fantastiese plek, Janina was uitstekend, vriendelik, hulpvaardig, kan net nie ophou help nie. Die plek is gerieflik, skoon, alles wat 'n mens soek is daar.

Ons het met ons diere daar oorgebly. Goeie plek om met diere oor te bly. Janina het die diere verwelkom en dit alleen maak 'n mens meer gerus. Die plek self is goed geleë, alles wat jy wil hê is daar. Veilige parkeering. Sy help graag met enigiets wat jy soek, waar om kos te kry en het ons self verras met ontby. Dankie ek sal beslis my vriende aanbeveel om daar te oornag.

Marius A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A

Janine het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam te maak ons sal weer hier oorslaap.

Reëlings vooraf was duidelik en professioneel. Ons het met 'n hondjie gereis en dit was geen probleem om dit vooraf te reel. Janine het ook 'n heerlike aandete vir ons gereël. Die selfsorgeenheid was baie netjies en gerieflik en parkering was veilig.

Claudia J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia J

Fantasties.

Beste dienste! Goed en maklik! Baie skoon kamers en erf. Groot spasie vir baie bekostigbare verblyf.

Petrus S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Gerieflik en netjies.

Nguni Country Lodge is 'n netjiese en goed toegeruste gastehuis. Personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Vanessa C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C

Great, unfussy decor, comfortable beds. Welcome aircon and a great breakfast. Janine does a great job all round!

The best overnight stop. Wouldn't stay anywhere else in Middelburg.

Njohann J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Njohann J

Baie gerieflik en vriendelike ontvangs.

Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en diens. Het veilig gevoel binne die perseel.

Mariska B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Baie vriendelik.

Was baie behulpsaam en lekker kospakkies.

Graham R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham R

Good.

See stars.

Michele V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V

Heerlike oornagplek.

Gasvryheid uit die boonste rakke! Uitstekende kommunikasie; het welkom gevoel nog voordat ons daar aangekom het. Heerlike aandete en ontbyt. Bed het baie lekker geslaap. Sal beslis weer daar oorbly.

Elzani B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzani B

My ouers het heerlik gekuier by Nguni en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Janine is 'n baie groot aanwins vir Nguni, sy het my ouers so vriendelik ontvang en geen moeite ontsien nie - baie dankie vir jou moeite!

Elzette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette B

Gasvry!

Janine het ekstra myl vir ons met ons kinders en honde gegaan. Was great!

Marike V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V

Wonderlik!

Baie dankie vir 'n heerlike oornag! Ons kom beslis weer!

Bert S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bert S

Uitstekend!

Janine, jy is uitstekend met dit wat jy hier doen. Niks wat ons van jou gevra het was vir jou te veel moeite nie. Ek sal vir seker weer by julle tuisgaan. Dankie vir julle gasvryheid.

Isabella D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella D

Netjiese, skoon verblyf. Vriendelike ontvangs.

Die trokke wat in die hoofstraat afgekom het vanaf 4uur in die oggend was nogals steurend.

Eileen S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen S

Baie aangenaam.

Sien sterre.

Cathrien B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrien B

Skoon, netjies en vriendelike diens!

Ons was op pad terug Pretoria toe vanaf die Kaap, baie skoon en netjiese verblyf. Ons sal definitief weer by julle bespreek.

Wagner F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wagner F

Voldoende oornagverblyf.

Vriendelike personeel met heerlike ontbyt!

Farhana M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Farhana M

Very noisy. No sleep. On the main road.

It was very noisy as trucks came down the main road. We could not sleep. The guest house is situated on the main road, otherwise no complaints.

Billy V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Billy V

Aangenaam en vriendelike ontvangs, skoon kamers.

Die huis is in die besige hoofpad en slaap nie as gevolg van die trokke wat daar verby ry.

Nguni Country Lodge se terugvoer

Thank you for your rating. The good news is that the busy road is temporary, due to road construction, and within one month will be back to its quiet self!

Regards,
Donovan Hall

Nguni Country Lodge
Elizka E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizka E

Netjies.

Goeie gasvryheid en vriendelike ontvangs. Nie die beste ligging met die padwerke in Middelburg nie omdat trokke deur die dorp moet ry. Naby die besige pad kan mens nie 'n goeie nagrus na 'n lang reis hê nie. So 'n oulike plekkie met soveel potensiaal.

Johan G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G

Aankoms frustrerend aangesien die kamer wat bespreek was nie beskikbaar was nie. Andersins bevredigend - padlawaai hinderlik.

Ek het vroegtydig Kamer 1 bespreek aangesien dit oor 'n bad beskik het. Ons bespreking is bevestig en die huisvesting betaal. Met ons aankoms was die kamer beset deur 'n dame wat blykbaar lank na ons akkommodasie bespreek het. Die eienaar was nie teenwoordig nie en ons is eerstens 'n baie minderwaardige kamer aangebied. Dit was nie aanvaarbaar nie en ons is daarna 'n groter kamer aangebied wat ons noodgedwonge moes aanvaar. Alhoewel die eienaar geen beheer daaroor het nie voel ek dat voornemende gaste ingelig moet word aangaande die huidige padlawaai.

Nguni Country Lodge se terugvoer

Goeie More,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons vra weereens om verskoning vir die misverstand rondom die kamer. Wat die tydelike lawaai in die straat aanbetref - daar is ongelukkig niks wat ons daar omtrent kan doen nie, maar dit behoort binne die volgende twee maande te verander. Ek hoop dat ons julle in die toekoms weer sal sien.
Vriendelike Groete
Charmaine - Nguni Country Lodge

Nguni Country Lodge
Dries S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries S

Uitstekend en vriendelik.

Baie vriendelike diens, goeie ontbyt en lekker nagrus.

Jan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Na 'n lang tog vanaf Germiston en die "stop-rye" net voor Middelbeurg was Nguni Lodge 'n welkome, koel oase.

Keurige, koel kamer, onberispelik skoon. Vriendelike en uitstekende diens. Heerlike aandete en die omelette vir ontbyt was fantasties!

Hester B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Vir een nag se oorslaap was dit puik.

Die ontbyt die volgende oggend was ook puik. Die stoep rondom die blyplek is 'n groot pluspunt want jy kan lekker in die koelte sit en ontspan met koue verversings en net rustig raak. Dankie ook vir die huisvesting van ons honde, dit help as hul ook welkom is.

Kobus V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Baie netjies met die lekkerste matras!

Die mees gebruikersvriendelike webblad ooit. Van die "soek" tot die betaal. Binne 'n paar minute terugvoer gekry per e-pos, omtrent een minuut om te betaal en dadelik bevestiging. SMS'e op pad daarheen asook vriendelike telefoon oproepe om te hoor hoe ons vorder. Die hele ervaring was net 'n plesier. As 'n mens meer sulke diens kry kan alles soveel makliker wees en kan ons minder stresvol leef. Baie dankie aan almal!

Nguni Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie vir die rating, ons waardeer dit. Veilige reis verder en n geseende kersfees en n wonderlike 2016!
Groete Rochelle en staff.

Nguni Country Lodge
Kassie K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kassie K

Puik gasvryheid en uitstekende diens en kos, net jammer dis reg langs die hoof verkeer deur die dorp - Oorpluisies en alles is 100%.

Puik gasvryheid en gul ontvangs. Uitstekende diens en kos en jy voel tuis die hele tyd. Net jammer dis reg langs die hoofverkeer deur die dorp en die verkeer raas maar ons het lekker gerus. Hulle kan gerus gratis oorpluisies uitdeel en dan is alles 100%.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f1ed1b599ce271deb55400b65b22a4377d06f1c14db7a00c3d7500c69569ef5631a679f7eb3eb9148a73fe6633eaaeab9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 42 Meintjies Street Middelburg Karoo 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.489589733783 25.007112086508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang