Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nguni Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Mareli W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik, vriendelik en baie veilig. Wat 'n wonderlike plek! Ons was aangenaam verras met die netheid en attention to detail. Wil wel voorstel dat julle 2-punt proppe saamneem om fone ens. te charge. Ons het op die nippertjie bespreek, sommer so in die ry, het ons laat aand so welkom laat voel, na 'n lang dag se reis. Die veiligheid van ons voertuig was nogals 'n bekommernis omdat ons in die donker by Middelbrug sou indraai, maar ons was verniet bekommerd! Voertuie staan agter hoë mure, en niemand kan van buite af inkyk nie. Die plek is tops! Ons sal vir seker weer by Nguni oorslaap as ons roete weer daar verby loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donovan
Nguni Country Lodge
Goeie dag Mareli, Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons waardeer dit. Hoop om jul gou weer te sien by ons! Vriendelike groete, Marieta Potgieter

Rene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflike oornag lodge. Kamer 11 was groot en gerieflik. Ongelukkig het die lugreëling en die WiFi nie te goed gewerk nie. Buiten vir dit het ons baie lekker geslaap en alles was daar wat nodig was. Ons is ook vriendelik ontvang en ons voertuig was veilig binne hoë mure geparkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donovan
Nguni Country Lodge
Goeie dag Rene, Baie dankie vir jou boodskap. Ons is bly dat julle lekker kon rus. Ons het intussen WiFi versterkers ingesit so dit is baie beter asook die lugreëling laat diens. Ons hoop om julle gou weer te sien! Vriendelik groete, Marieta Potgieter

Bennie A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Voortreflik, ruim, netjies, skoon en gemaklik. Werklik 'n heerlike oornagplek. Dit was voorwaar na 'n lang rit 'n besonderse gastehuis ervaring wat my sal bybly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donovan
Nguni Country Lodge
Goeie dag Bennie, Baie dankie vir jou boodskap, ons hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike groete Marieta Potgieter

Zellie K
1 nag
5.0
Des 2023

Netjies, vriendelik. Baie vriendelike personeel wat nie huiwer om te help nie. Netjies en baie gerieflik. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker plek! Baie vriendelike diens en het heerlik oorgebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Ruim kamer en netjies. Goeie klantediens. Ook opsie om kos te bestel. Perfek vir oorslaap op pad Oos Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Het voldoen aan my vereiste. Ja, lekker rustig, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Deidre M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Vriendelike ontmoeting. Netjiese en gemaklike kamer. Dit was 'n aangename kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Netjiese, gemaklike verblyf. Bestuurder was vriendelik en hulpsaam. Verblyf was netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Dit is 'n fantastiese plek, Janina was uitstekend, vriendelik, hulpvaardig, kan net nie ophou help nie. Die plek is gerieflik, skoon, alles wat 'n mens soek is daar. Ons het met ons diere daar oorgebly. Goeie plek om met diere oor te bly. Janina het die diere verwelkom en dit alleen maak 'n mens meer gerus. Die plek self is goed geleë, alles wat jy wil hê is daar. Veilige parkeering. Sy help graag met enigiets wat jy soek, waar om kos te kry en het ons self verras met ontby. Dankie ek sal beslis my vriende aanbeveel om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Donovan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f1ed1b599ce271deb55400b65b22a4377d06f1c14db7a00c3d7500c69569ef5631a679f7eb3eb9148a73fe6633eaaeab9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 42 Meintjies Street Middelburg Karoo 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.489589733783 25.007112086508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang