Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nguni Country Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nguni Country Lodge is in die rustige Karoodorpie genaamd Middelburg in die Oos-Kaap geleë en bied verblyf in 'n vreedsame omgewing, stapafstand van die restaurante en winkels af.

Die lodge bied verblyf in dubbelkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer, privaat ingang, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en 'n TV met DStv. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste. Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Nguni Country Lodge is op die N9 tussen Johannesburg en die Tuinroete en is 'n ideale oornagplek. Middelburg is bekend vir sy wolprodukte, plaaslike kunstenaars, leerfabriek, kruie, rotskuns, Karoolam en natuurskoon. Van die besienswaardighede in die omgewing sluit die Kamdeboo Nasionale Park, Fonteinbos Natuurreservaat en Vallei van Verlatenheid in. Die Idwala- en Impofu-staproetes is minder as 'n uur se ry van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Mareli W
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, vriendelik en baie veilig. Wat 'n wonderlike plek! Ons was aangenaam verras met die netheid en attention to detail. Wil wel voorstel dat ju...
Sien meer
Sep 2024
Rene P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oornag lodge. Kamer 11 was groot en gerieflik. Ongelukkig het die lugreëling en die WiFi nie te goed gewerk nie. Buiten vir dit het ons bai...
Sien meer
Aug 2024
Bennie A
Saam met vriende
5.0
Voortreflik, ruim, netjies, skoon en gemaklik. Werklik 'n heerlike oornagplek. Dit was voorwaar na 'n lang rit 'n besonderse gastehuis ervaring wat my...
Sien meer
Mei 2024
Zellie K
5.0
Netjies, vriendelik. Baie vriendelike personeel wat nie huiwer om te help nie. Netjies en baie gerieflik. Sal vir seker aanbeveel.
Des 2023
Mariette P
Gesin met tieners
5.0
Lekker plek! Baie vriendelike diens en het heerlik oorgebly!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Donovan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nguni Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f1ed1b599ce271deb55400b65b22a4377d06f1c14db7a00c3d7500c69569ef5631a679f7eb3eb9148a73fe6633eaaeab9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 42 Meintjies Street Middelburg Karoo 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.489589733783 25.007112086508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang