Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nguni Country Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nguni Country Lodge is in die rustige Karoodorpie genaamd Middelburg in die Oos-Kaap geleë en bied verblyf in 'n vreedsame omgewing, stapafstand van die restaurante en winkels af.

Die lodge bied verblyf in dubbelkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer, privaat ingang, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en 'n TV met DStv. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste. Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Nguni Country Lodge is op die N9 tussen Johannesburg en die Tuinroete en is 'n ideale oornagplek. Middelburg is bekend vir sy wolprodukte, plaaslike kunstenaars, leerfabriek, kruie, rotskuns, Karoolam en natuurskoon. Van die besienswaardighede in die omgewing sluit die Kamdeboo Nasionale Park, Fonteinbos Natuurreservaat en Vallei van Verlatenheid in. Die Idwala- en Impofu-staproetes is minder as 'n uur se ry van ons af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Angelique M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gemaklik. Baie netjies en veilig. Hulle was akkommoderend met 'n laat inkok tyd.
Jan 2025
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het vir 'n lekker oorslaap in die Karoo. Vriendelike mense. Great ligging, skoon en vriendelik.
Jan 2025
Hester V
5.0
Ons sal julle beslis weer besoek. Gasvry, vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly. Baie dankie aan Dean wat uit sy pad gegaan het om ons by te ...
Sien meer
Jan 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Baie netjies en gerieflik met goeie diens.
Des 2024
Esther V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and well organized. Excellent service, friendly staff, delicious breakfast. Value for your money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nguni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nguni Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f1ed1b599ce271deb55400b65b22a4377d06f1c14db7a00c3d7500c69569ef5631a679f7eb3eb9148a73fe6633eaaeab9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 42 Meintjies Street Middelburg Karoo 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.489589733783 25.007112086508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang