Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngxala's Ellipse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloof-singel, Ellipse Waterfall, Midrand, 2066, Gauteng
  • Vanaf R3 103 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ngxala's Ellipse is 'n selfsorgwoonstel in die Ellipse Waterfall-gebou langs die Mall of Africa in Midrand. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die tweede en suite-badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met buitemeubels, 'n gemeenskaplike gimnasium en swembad, en 'n restaurant en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is sowat 250 m vanaf die Mall of Africa waar daar 'n rits winkels en restaurante is om te besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alimama Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 99

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Karkloof-singel, Ellipse Waterfall, Midrand, 2066, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 103
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 103
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karkloof-singel, Ellipse Waterfall, Midrand, 2066, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb025235ceb619ce7063f707541733602e46eed990bb01b7fa0fdad98f6e43a13da4f2b0ded79981f09d9cd0b4e0c63f52fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 103 per nag (plek vir 4) Karkloof Crescent Ellipse Waterfall 2066 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.014991702765 28.103572997898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang