Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngxala's Sandton Gate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Minerva-laan 25, Sandton Gate, Sandton, 2196, Gauteng
  • Vanaf R2 759 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ngxala's Sandton Gate is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige gebou van Sandton Gate in die hartjie van Sandton, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n tuisbasis.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n juliette-balkon, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n gimnasium en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Minerva-laan 25, Sandton Gate, Sandton, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 759
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 759
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Minerva-laan 25, Sandton Gate, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e463f7aeb4124df1c8a41ed808db876534571d7c571ce96a550ae5c6016ba88c53a4c0b4e71538d23169440eaf40dc54a9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 759 per nag (plek vir 4) 25 Minerva Avenue Sandton Gate 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.0950668 28.0300991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang