Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nia On 131

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Henry I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig. Baie lieflik en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Very nice! Neat and clean. Very nice big comfy bed. The panel beating in the parking lot is not appropriate for a guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nuraan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

It was an amazing comfortable stay. We loved it. The host was amazing. I loved the fact that we didn't experience loadshedding. That was a life saver. Great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Host was very friendly, apartment was clean, had everything we needed. Backup system for lights and TV. Host was very friendly, apartment was clean, had everything we needed. Backup system for lights and TV so no load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Special place for a special trip. We were really impressed by the facilities - the unit was clean, spacious, secure, and provided for every need. The hosts were helpful and very friendly. Our only wish was that WiFi was a bit faster - but that's also something petty to improve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie M
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Lekker gebly. Ja, dit was gerieflik en die mense was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anton J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Feb 2024

Die blyplek was baie sentraal en was redelik goed ingerig. Verblyf was baie aangenaam. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Celesté S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Sal ongelukkig nie weer daar gaan bly nie. Dit het goed begin maar sleg geëindig. Die kamer was skoon en netjies. Die ligging is langs 'n groot pad, so dit was effens raserig. Die WiFi-router het 'n blou lig gehad wat ons nogal wakker gehou het. Dit was baie steurend. Die personeel ter plekke was pateties. Ek het genoem ons moet vroeg uit en hulle was nie gereed om ons uit te teken nie. Die hek wou nie oop nie en dit was 'n storie en 'n half om hulle wakker te kry om ons te help. Een het die deur oopgemaak en weer teruggeklim in die bed. Die buite-persoon het beter diens gelewer as die twee personeellede ter plekke. Baie swak.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Martoinette R
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Kamers is baie netjies en skoon. Eenhede baie skoon en netjies. Skoonmaakdienste elke dag was 'n bonus. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Hek klokkie was ongelukkig stukkend so moes effe sukkel om gasvrou te kontak om oop te maak (ons is van Namibië so simkaarte was nog nie uitgesorteer nie). Sal beslis enige tyd weer daar bly. Die kamers was ook baie privaat gewees. Het perfek vir ons gewerk wat as 'n groot groep gegaan het. Ons was almal bymekaar, maar tog die nodige privaatheid gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine G
1 nag
4.8
Apr 2023

Awesomeness. Would highly recommend it. I loved my stay. The hosts were outstanding and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nasiphi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 131, Rondebosch, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d3314781d84d6e6049a73c6d5bc12f3db93b026aa1daa7e1d64d865248b0631a2fc2139ae72185cc1ce4ad3da45fe9053b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 131 Milner Road Rondebosch 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971636185306 18.488929775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang