Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nia On 131

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nasiphi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 24 resensies vir Nia On 131
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Henry I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry I

Rustig.

Baie lieflik en sentraal geleë.

Tracy O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy O

Very nice!

Neat and clean. Very nice big comfy bed. The panel beating in the parking lot is not appropriate for a guesthouse.

Nuraan K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuraan K

It was an amazing comfortable stay. We loved it. The host was amazing.

I loved the fact that we didn't experience loadshedding. That was a life saver. Great place.

Nicky D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky D

Host was very friendly, apartment was clean, had everything we needed. Backup system for lights and TV.

Host was very friendly, apartment was clean, had everything we needed. Backup system for lights and TV so no load shedding.

Carl D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D

Special place for a special trip.

We were really impressed by the facilities - the unit was clean, spacious, secure, and provided for every need. The hosts were helpful and very friendly. Our only wish was that WiFi was a bit faster - but that's also something petty to improve.

Marietjie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie M

Lekker gebly.

Ja, dit was gerieflik en die mense was vriendelik en hulpvaardig.

Anton J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton J

Die blyplek was baie sentraal en was redelik goed ingerig.

Verblyf was baie aangenaam. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Celesté S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Celesté S

Sal ongelukkig nie weer daar gaan bly nie.

Dit het goed begin maar sleg geëindig. Die kamer was skoon en netjies. Die ligging is langs 'n groot pad, so dit was effens raserig. Die WiFi-router het 'n blou lig gehad wat ons nogal wakker gehou het. Dit was baie steurend. Die personeel ter plekke was pateties. Ek het genoem ons moet vroeg uit en hulle was nie gereed om ons uit te teken nie. Die hek wou nie oop nie en dit was 'n storie en 'n half om hulle wakker te kry om ons te help. Een het die deur oopgemaak en weer teruggeklim in die bed. Die buite-persoon het beter diens gelewer as die twee personeellede ter plekke. Baie swak.

Martoinette R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martoinette R

Kamers is baie netjies en skoon.

Eenhede baie skoon en netjies. Skoonmaakdienste elke dag was 'n bonus. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Hek klokkie was ongelukkig stukkend so moes effe sukkel om gasvrou te kontak om oop te maak (ons is van Namibië so simkaarte was nog nie uitgesorteer nie). Sal beslis enige tyd weer daar bly. Die kamers was ook baie privaat gewees. Het perfek vir ons gewerk wat as 'n groot groep gegaan het. Ons was almal bymekaar, maar tog die nodige privaatheid gehad.

Charmaine G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G

Awesomeness.

Would highly recommend it. I loved my stay. The hosts were outstanding and very friendly.

Thabang M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang M

Amazing stay.

The stay was amazing.

James B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James B

Baie netjies en mooi georganiseerd. Kliëntediens is eersteklas en admin dra jou op hulle hande.

Die ligging is baie problematies, baie besige straathoek en intersection, baie lawaai. Die bestuur probeer dit beheer so goed moontlik. Ingang na die parkeerarea na aan die intersection en die haastige verkeer laat nie toe dat jy gemaklik in- en uitry nie, weet nie hoe dit kan verander nie. Sal tog Nia as oornag beslis aanbeveel uit oogpunt van gerief en netheid. Lekker naby die swembad onder die patio by die dek. Baie gerieflik.

Sello M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sello M

Accessing the venue was a challenge as the gate buzzer was not working.

It's homely. I feel sorry for those who don't like dogs because dogs run around freely and come to the rooms. You can tell that there are still renovations taking place while guests are still relaxing in the morning, trying to rest.

Vorne P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vorne P

Stay was OK, just a pity that the pool was dirty, could not swim.

Service was not so good when we arrived in terms of hospitality or making us feel comfortable. No one actually checked in on us to find out if we were OK or needed any further assistance seeing that we needed a broom and mop. Found that very strange.

Charl P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Charl P

Die foto's reflekteer nie die ware uitsig. Stukkende items in die woonstel en honde is 'n probleem.

Foto's moet opdateer word. Jy het geen uitsig. Stortdeur is stukkend saam met die kasdeure. Honde kom in die woonstel in en is 'n steurnis.

Hannes S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Netjies.

Kamer was voldoende toegerus met goeie Wi-Fi vir 'n kort sakereis. Eienaar was baie akkommoderend met 'n heelwat laat "Check-In" tyd.

Modise M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Modise M

Good.

The dog scared my boy, it must go.

Lindiswa Cynthia G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiswa Cynthia G

Amazing fantastic.

I would love to come again with my friends, we had a blasting weekend. The owners are so calm, they were very nice.

Samantha N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha N

It was very welcoming.

Had a lovely time with my friends, and the service was amazing.

Jahna E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jahna E

Dis 'n lekker oornagstop, baie sentraal.

Parkering is so effens knap. Die kamers was netjies. Die swemarea is wel nie by kamers geleë nie, maar by die eienaar se stoep self.

Mbuyie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mbuyie H

Fine and okay.

When viewing the venue on the website, we came across the fact that breakfast will be served, but to our surprise we were informed that those services were no longer inclusive. The area in front of the pool is not accessible to guests. Other concerns were indicated to the management.

Soraya A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Soraya A

It was not what I expected space wise.

The place was small and you can't sit and eat properly and the cupboards with plates are in the air, couldn't reach, sink is small, couldn't wash up properly and the pool was cleaned but still dirty.

Nico V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nico V

Het rêrig beter verwag, ligging baie sleg met baie padgeraas.

Ons ervaring by die gastehuis was bietjie teleurstellend, my ervaring was dat die eienaar nie rêrig al op hoogte is van seker basiese dinge nie: geen skottelgoedseep nie, geen vadoeke nie, geen skoon handdoeke nie, het die hele week met een stel handdoeke klaargekom, geen skoonmaakdiens nie, TV het glad nie gewerk nie, gordyne was glad nie van pas by die eenheid nie, ek sal graag wil sien dat die eienaar hieraan moet aandag gee om enige verdere gaste te ontvang. Warmwaterkapasiteit was ook voortdurend 'n probleem, veral nou dat dit winter is.

John S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
John S

As ek vir die plek se kliëntediens 'n 0 uit 5 kon gee, het ek.

Vuil skottelgoed in die kaste gewees. Hulle honde was nie toegemaak nie en het teen die kar opgespring toe ons gearriveer het. Hulle was onbereikbaar vir aankoms en vertrek. Fisies en telefonies onbereikbaar. Yskas was nie skoongemaak nie. Nie genoeg glase vir die hoeveelheid mense wat geboek was nie. Vrugte was in die kas gelos, bevraagteken of die plek ooit skoongemaak was. Dis onaanvaarbaar! Ligging is wel baie lekker en baie sentraal.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 131, Rondebosch, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d3314781d84d6e6049a73c6d5bc12f3db93b026aa1daa7e1d64d865248b0631a2fc2139ae72185cc1ce4ad3da45fe9053b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 131 Milner Road Rondebosch 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971636185306 18.488929775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang