Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nia On 131

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 131, Rondebosch, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nia On 131 is 'n selfsorgverblyf wat gerieflike verblyf in die lowerryke, luukse woonbuurt Rondebosch in die suidelike voorstede van Kaapstad bied. Die verblyf is naby verskeie winkelsentrums, is 6 km vanaf Kenilworth-renbaan en 4 km vanaf die Universiteit van Kaapstad.

Verblyf word gebied in drie eenhede met slaapplek vir 2 en een eenheid met slaapplek vir 4. Elke eenheid het sy eie en suite-badkamer, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi en 'n kombuisie of kombuisgeriewe. Die eiendom voorsien elektrisiteit vir noodsaaklikhede tydens beurtkrag.

Nia On 131 bied 'n lieflike terras, toegang tot 'n swembadarea en 'n gasbraaigerief. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Henry I
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lieflik en sentraal geleë.
Des 2023
Tracy O
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice! Neat and clean. Very nice big comfy bed. The panel beating in the parking lot is not appropriate for a guesthouse.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Nuraan K
Saam met vriende
5.0
It was an amazing comfortable stay. We loved it. The host was amazing. I loved the fact that we didn't experience loadshedding. That w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Martoinette R
5.0
Kamers is baie netjies en skoon. Eenhede baie skoon en netjies. Skoonmaakdienste elke dag was 'n bonus. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Hek...
Sien meer
Apr 2023
Charmaine G
4.8
Awesomeness. Would highly recommend it. I loved my stay. The hosts were outstanding and very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nasiphi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Milnerstraat 131, Rondebosch, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nia On 131 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 131, Rondebosch, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d3314781d84d6e6049a73c6d5bc12f3db93b026aa1daa7e1d64d865248b0631a2fc2139ae72185cc1ce4ad3da45fe9053b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 131 Milner Road Rondebosch 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971636185306 18.488929775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang