Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nibbana Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mpumelelo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfect weekend getaway, beautiful farm, amazing hosts. Very quiet and peaceful with beautiful trails, mountains, and dams. Oh, that 'secret garden'! We didn't see the waterfall as we got lazy to walk further. The accommodation was beautifully decorated, just perfect. Last but not least, our hosts were more than friendly and amazing. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Rustige en luukse verblyf. Baie spesiale kuierplek op die plaas. Fantastiese tuin (secret garden) en waterfal. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2021

Magnificent gem full of modern surprises. Karoo-styled freestanding house, with unique modern-day touches made for an unforgettable stay. The location is sublime and offers close-up mountain views. A visit to the "secret garden" made the stay one for the memory books! Can definitely recommend going there. Nibbana Farm will see me soon enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Die verblyf was cosy and baie gerieflik. 'n Voorstel om miskien 'n masseerder (beautician) op die perseel te het. Dit was 'n baie relaxing plek om te wees, net 'n jammerte die weer was nie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Nibbana Farm
Baie dankie, ons is baie bly dat u n ontspanne verblyf gehad het.

Chane H
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Asemrowende omgewing en 'n huis wat op elke manier voldoen. Ons was 9 mense tussen die ouderdomme van 76 jaar en 6 maande. Die huis het 100% aan ons vereistes voldoen en die keurigheid waarmee die huis versier is was 'n baie groot ekstra bonus. Die kombuis is baie goed toegerus, ons het niks nodig gehad nie en die kamers het baie goeie beddegoed. Ek sal voorstel dat die 3 kamers aan die een kant van die huis wel verwarmers kry, maar elke bed het n warmkombers gehad wat wonderlik was. Ons beplan om definitief weer terug te gaan en sal dit hierdie keer in die somer doen sodat ons die stoep, braaigeriewe en swembad kan benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Fantastiese plek en mense! 'n Wonderlike rustige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Nibbana Farm
Baie dankie Hennie, dit was 'n absolute plesier om u te sien uit na u volgende besoek. Vriendelike groete Laura, Don & The Nibbana Team

Lianne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Verwagtinge oortref. Ons kon nie vir 'n beter ervaring gevra het nie. Gewoonlik is jou verwagtinge hoër as jy na foto's van 'n plek kyk, maar dit was andersom. Die foto's wat beskikbaar is, doen nie eens die plek nie! Die detail in alles wat aangebied is, was ongelooflik spesiaal. Slegs top produkte was beskikbaar in ons huisie - van toiletware tot kombuisgereedskap en braaigeriewe. Alles wat 'n mens nodig gehad het, was beskikbaar. Snappy sjef-induksieplate, 2 yskaste, 'n mikrogolf, ketel, alles wat 'n mens nodig het in 'n kombuis, 'n waaier, 'n verwarmer, braaihout, beskuit, melk, tee, koffie. Ons wou wegkom van alles en dit was presies dit. Ons gasheer, Laura (baie, baie soet en hulpvaardig) was beskikbaar op WhatsApp wanneer ek enigiets nodig het, aangesien sy iewers op die plaas was, maar nooit 'n oorlas gehad het deur na ons huis te gaan nie. Ons het gevoel dat ons die plek besit en kan oral gaan, verken en geniet. Ons het beplan om net twee nag te bly, maar sodra ons daar aangekom het, het ons dadelik weer 'n nag bespreek. Ons moes net meer van hierdie plek ervaar! Dit is afgesonder genoeg om 'n ontspanne plaaservaring te kry, maar naby Ceres, Wolseley en Tulbach, as ons iets nodig het of iets wil doen of iets gaan eet. Ek kan nie wag om terug te keer na die plaas Nibbana nie. Ek dink die wintertyd sal net so spesiaal wees met 'n vinnige, betroubare Wi-Fi. Dit sal perfek wees om Netflix te sien of langs die kaggel te lees! Ek kan ons gasheer, Laura, nie genoeg bedank vir die perfekste verblyf nie. Ons sal sonder twyfel binnekort terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Nibbana Farm
Dear Lianne Many thanks for your glowing review, it makes us very happy, here at Nibbana Farm, to hear that our guests have had a good time. I'm so glad that we exceeded your expectations. I am truly looking forward to your next visit. Once again, thank you, for your kind words and for taking the time to send a review. Kind regards Laura

Andrew K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

As jy verblyf soek wat alles het, dan is hierdie perfek. Ons het vir 4 dae by Nibbana gebly as deel van ons 40 ste -verjaarsdagvieringe. Ons het alles gekry wat ons verwag het. Ons sal beslis terugkom na hierdie spesiale plek (veral as die damme vol vis is).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Nibbana Farm
Many thanks Andrew, Vicky, family and friends we’re so pleased that your stay worked out so well for you all. Looking forward to your next visit. Thank you for taking the time to rate us so glowingly and for the lovely review. Very much appreciated.

Annedien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

'n Baie lekker kuier in die rustigheid van die natuur met al die luukshede wat 'n mens nodig het. Die Karoo-kothuis is 'n lieflike kothuis met alles wat jy nodig het om 'n rustige wegbreek te geniet. Ons gashere, Laura en Don, was baie vriendelik en gasvry en het probeer om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ons het die lieflike geheime tuin, die verhitte swembad en die groot stort geweldig geniet en sal hierdie verblyf beslis vir enige iemand aanbeveel. Dankie Don en Laura.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Laura
Nibbana Farm
Dear Annedienne and Kobus, We are really pleased that you enjoyed your stay at Nibbana Farm. Thank you for taking the time to write a review and we look forward to having you visit again, with your whole family, when they visit SA. All the very best for 2020 Warm regards Laura & Don

Marita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2019

'n Pragtige plek om te bly. Nibbana het alle verwagtinge oortref. Die geheime tuin is pragtig en nie te ver om na te stap. Ons het die naweek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Nibbana Farm
Many thanks, Marita. I'm very glad you enjoyed your stay. Regards Laura & The Nibbana Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boontjiesrivierpad, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzIK2XnVL6N5aSIkFkdHX8XYSCW2xjSxtmqeqXTHOKPeeHR96oE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Boontjiesrivier Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.38345413607 19.22108544406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang