Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nicama Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
3.4
Marietjie J
Kort verblyf
4.6
Sep 2020

Heerlike plek vir ñ familie wegbreek Magda het gereeld kom in-check en seker gemaak ons het als wat ons nodig het. Die lieflike ruim huis het meer as genoeg plek vir ñ lekker groot familie. En al is dit ñ ou huis was als lieflik skoon. Veiligheid met klein kinders en die oop swembad was net ñ aanvanklike bekommernis. Sal defenitief terug wees vir nog ñ kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2018

Het so tuis gevoel. Sal van nou af al ons familiefunksies daar hou! Magda en haar mense het ons so warm verwelkom en uit hulle pad gegaan om ons te laat welkom voel. Die huis en omgewing is pragtig, rustig en voorwaar 'n stukkie hemel om heen te ontsnap vanaf die besige stad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nini V
Kort verblyf
4.2
Feb 2018

Baie lekker kuier plek. Ons het heerlik op groot stoep gekuier met 10 mense, sal enige tyd die lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2018

Groot huis met hele gesin onder een dak. Baie lekker gekuier. Baie privaat en baie ruimte. Kleinkinders kon heerlik speel op groot grasperk. Magda se diens uitstekend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2017

Heerlike wegbreek. Dit was ongelooflik lekker op die plaas en ons het die hele dag saam met die kids by vlak swembad ontspan. Magda het kort-kort kom loer of als okay is. Perfekte plek vir kuier saam pelle met 6 slaapkamer huis en die grootste vlak swembad vir baljaar in die son.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mellissa P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2017

Great place to get away from the city, peaceful and quiet. This place was really amazing, the rooms are big, enough space to relax. The Hospitality that we received from Magda was just incredible, very friendly. Most definitely we would visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leynettebubb@gmail B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2017

Pragtige kamers en gesellige onthaal-area! Vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marna
Nicama Lodge
Baie dankie! Dit was heerlik om julle by ons te he.

Anonieme gas
Kort verblyf
2.2
Des 2017

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R7 700
R7 700 R6 930
per nag (plek vir 14)
Vanaf R7 700
R7 700 R6 930
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 40 van Rietspruit Plaas, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMjJhNjY5LTI3MGUtNDk2Ni1hM2E0LTIyMTEzZjQ5YWVkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 700 nouVanaf R6 930 per nag (plek vir 14) 8 5 1 5 Portion 40 of the farm Rietspruit Mabula 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.82864331205 27.99203264633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang