Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nice and Cosy Private Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pilot-singel 15B, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nice and Cozy Private Apartment is 'n privaat en gerieflik gemeubileerde woonstel op 'n residensiële eiendom in West Beach, naby Bloubergstrand. Hierdie veilige en sentraal geleë woonbuurt is ideaal vir vlieërbranderryers en boordryers wat naby die gewilde Kite Beach wil wees.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n netjiese, kompakte eetarea en kombuisie. Die slaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Super vinnige 200mb vesel Wi-Fi is beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Daar is 'n klein eetarea met 'n 2-sitplek-etenstafel en stoele. Buite is daar 'n privaat binnehof met 'n piekniekbankie vir 'n aandbraai of om jou branderplanke, vlieërplanke, windbranderplankry en SUP-toerusting te bêre.

Die woonstel is op dieselfde perseel as 'n hoofhuis geleë, maar het sy eie heeltemal aparte ingang en parkeerplek, sodat gaste kan kom en gaan soos hulle wil.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Russies

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Nice and Cosy Private Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Doron Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Pilot-singel 15B, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nice and Cosy Private Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pilot-singel 15B, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ec186117606aa58b2a5401657f128bbc0f6ea91caf575b15a748eaca3ef1f4f4341c9bc510a529390e20152944d2a05bcb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 15B Pilot Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8032501 18.4729345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang