Nick's Place
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-hemelbed met 'n elektriese kombuis en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel en die kamer het 'n TV, lugversorging en 'n verwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat die kothuis troeteldiervriendelik is. Klein- tot mediumgrootte troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens met elektriese komberse en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n ruim sitarea met 'n TV, lugversorging en 'n verwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Sitkamer
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat die kothuis troeteldiervriendelik is. Klein- tot mediumgrootte troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkothuis is ideaal vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof, koolstoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en lei na 'n stoep. Die tuin is omhein om geskik te wees vir troeteldiere en daar is 'n buitebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die kothuis troeteldiervriendelik is. Klein- tot mediumgrootte troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Brandt- en Generaal Hertzogstraat, Smithfield, 9966, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang