Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nick's Seaside Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Bobby W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasmagories! Oom Nick is uiters vriendelik en behulpsaam. Sy plekkie was goed toegerus en om die hoek van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Baie aangename en goeie gaste! Die plek was baie skoon en netjies toe hulle uitboek. Was 'n plesier om hulle huisves en ons sal hulle baie graag weer wil verwelkom!

Erica B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Comfortable and cozy. Nick was warm and welcoming even though we arrived in the cold and rain at 10pm. He clearly explained everything we needed to know. The accommodation was clean and comfortable. We especially appreciated the big warm blanket and extra towels supplied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Thank you for the kind words. It was such a pleasure to host Erica and her son. They are good guests! We would love to have them back again.

Anita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantastiese klank van die branders in jou ore. Die ses aande by Nick's Seaside Rest was rustig en die huis is ruim en beskik oor alles wat nodig mag wees vir selfsorg. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig en gun gaste hul privaatheid. Ons sal hierdie verblyf met 'n ope hart aanbeveel aan enige voorgenome gaste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Dit was 'n groot plesier en voorreg om hierdie aangename gesin te huisves. Hulle is omgee mense en baie goeie gaste! Hulle word sterk aanbeveel as gaste!

Harald M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Value for money. The location close to the sea is fantastic. The host is very friendly and helpful. Would stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Als was net wonderlik van gasheer tot blyplek. Baie dankie vir als. Ons het baie lekker gebly. Sal die plek ten sterkste aanbeveel. Ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Was regtig 'n plesier om hierdie goeie gaste te huisves! Die woonstel was netjies en skoon toe hulle uitboek. Sal hulle baie graag weer wil huisves.

Alistair M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Ons het dit baie geniet. Die plek is baie goed geleë en netjies. Die gasheer is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Hierdie gaste is baie aangename mense en goeie gaste! Hulle word sterk aanbeveel as gaste.

Monique S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Very nice. Stay was nice and comfortable. Unit is clean and location is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
It was a pleasure to host Monique's group. They were good guests and ensured that the unit was neat and tidy at checkout. They are recommended as guests.

Ferdi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie vriendelike ontvangs. Wooneenheid toegerus met als wat nodig is. Baie lekker gebly. Als was skoon en netjies. Braairooster elke oggend skoongemaak. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Wat 'n groot voorreg en plesier om hierdie aangename gesin te huisves! Hulle is goeie gaste en geen vorige gaste het die plek só netjies agter gelaat nie. Ons sal hulle baie graag weer wil huisves.

Thelwyn H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vier vinnige dae in Kaapstad waarin ons soveel moontlik vir kinders wou wys. Ons het baie lekker gebly. Die wasmasjien en skottelgoedwasser het baie handig te pas gekom en 'n groot bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Was 'n voorreg en 'n groot plesier om hierdie aangename gesin te huisves! Ons sal sulke goeie gaste graag weer wil huisves!

Ruald D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker en rustig. Baie lekker naby aan die strand en loopafstand na omliggende eetplekkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Was so lekker om hierdie aangename egpaar te huisves! Hulle is goeie gaste en het die plek netjies agter gelaat. Ons sal hulle graag weer wil huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82d7f7cdd2577ccd75f7556b852cebdb80ff5e4ef70c29700405d1c01d677b8be58dd0b3bd4a9a9cb2da74915fe240534cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 11 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8024756 18.4613033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang