Nick's Seaside Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Bobby W - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasmagories!
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Baie aangename en goeie gaste! Die plek was baie skoon en netjies toe hulle uitboek. Was 'n plesier om hulle huisves en ons sal hulle baie graag weer wil verwelkom!
Erica B - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable and cozy.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Thank you for the kind words. It was such a pleasure to host Erica and her son. They are good guests! We would love to have them back again.
Anita S - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastiese klank van die branders in jou ore.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Dit was 'n groot plesier en voorreg om hierdie aangename gesin te huisves. Hulle is omgee mense en baie goeie gaste! Hulle word sterk aanbeveel as gaste!
Harald M - Apr 2024
Algehele gradering
Value for money.
Carina J - Mrt 2024
Algehele gradering
Als was net wonderlik van gasheer tot blyplek. Baie dankie vir als.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Was regtig 'n plesier om hierdie goeie gaste te huisves! Die woonstel was netjies en skoon toe hulle uitboek. Sal hulle baie graag weer wil huisves.
Alistair M - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Hierdie gaste is baie aangename mense en goeie gaste! Hulle word sterk aanbeveel as gaste.
Monique S - Mrt 2024
Algehele gradering
Very nice.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
It was a pleasure to host Monique's group. They were good guests and ensured that the unit was neat and tidy at checkout. They are recommended as guests.
Ferdi P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Wooneenheid toegerus met als wat nodig is.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Wat 'n groot voorreg en plesier om hierdie aangename gesin te huisves! Hulle is goeie gaste en geen vorige gaste het die plek só netjies agter gelaat nie. Ons sal hulle baie graag weer wil huisves.
Thelwyn H - Jan 2024
Algehele gradering
Vier vinnige dae in Kaapstad waarin ons soveel moontlik vir kinders wou wys.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Was 'n voorreg en 'n groot plesier om hierdie aangename gesin te huisves! Ons sal sulke goeie gaste graag weer wil huisves!
Ruald D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Was so lekker om hierdie aangename egpaar te huisves! Hulle is goeie gaste en het die plek netjies agter gelaat. Ons sal hulle graag weer wil huisves.
Eugene G - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik lekker tyd.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Dit was regtig 'n voorreg en plesier om hierdie aangename en goeie gaste te huisves. Ons sal hulle graag weer wil ontvang.
Chenelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was lekker om hierdie aangename persoon te huisves. Dis net jammer dat die omgewing nie geskik is vir 'n rolstoel nie, met winkels wat 600 meter ver is en 'n pad wat bietjie skuins loop na die see.
Ezmari B - Des 2023
Algehele gradering
Amazing! Highly recommend!
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Thank you for the very kind words, Ezmari! It's greatly appreciated. This friendly and pleasant couple are good guests and ensured that the unit was in good order and tidy at check out. We would love to host them again!
Henning S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Nick is behulpsaam en vriendelik. Ons het heerlik gebly.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Wat 'n plesier en voorreg om sulke goeie en aangename gaste te kon huisves! Sal hulle graag weer wil huisves!
Charmaine V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige eienaars, altyd beskikbaar en altyd vriendelik.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Dis altyd 'n voorreg en plesier om sulke spesiale gaste te huisves. Huisves hulle weer met graagte.
Nelia G - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing! Alles was perfek!
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was 'n voorreg en plesier om só 'n aangename en goeie gas te huisves.
Ons huisves haar graag weer.
Genevieve B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons gaan definitief weer daar kom bly.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit word baie waardeer. Dis regtig 'n groot plesier om sulke aangename en goeie gaste te huisves. Julle is baie welkom om weer hier te kom bly.
Beverley K - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Thank you for the kind words. It's much appreciated. It was a pleasure to host such friendly and good guests! Hope to host them again.
Belinda B - Mrt 2023
Algehele gradering
It was spacious and well centralised.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Thank you for the very kind words. It's greatly appreciated. What a pleasure to host a group of such good guests. It would be a pleasure to host them again.
Amanda S - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties. Loopafstand van strand. Asemrowende uitsig van Tafelberg.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Wat 'n voorreg en plesier om twee sulke aangename en goeie gaste te kon huisves. Sal lekker wees om hulle weer te huisves.
Corné O - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld 'n klipgooi van die see!
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Dis regtig 'n groot voorreg en plesier om sulke aangename gaste te kan huisves. Hoop om hulle weer te huisves.
Scholtz D - Jan 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam. Dit was 'n skoon, ruim woonstel met al die fasiliteite soos DStv en WiFi. Die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Wat 'n voorreg en plesier om twee sulke aangename en goeie gaste te kon huisves. Sal lekker wees om hulle weer te huisves.
Petro V - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasies, gasvry, gaan beslis weer terug.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Dis regtig 'n groot plesier om sulke aangename en spesiale gaste te kan huisves. Sien daarna uit om hulle weer te huisves.
Lo-ann F - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie met alles wat nodig is.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dankie vir die vriendelike woorde, dit word baie waardeer! Twee aangename gaste wat ons graag weer wil huisves.
Bryona A - Des 2023
Algehele gradering
Would've loved to stay longer.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Thank you for the kind words. What a pleasure to host this special family! They are good guests and we'd love to host them again.
Belinda O - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde word baie waardeer! Baie dankie.
Dit was aangename gaste.
Günter Z - Okt 2022
Algehele gradering
Ontvangs was baie vriendelik. Die Woonstel was netjies, skoon en Nick was uitsonderlik vriedelik en hulpvaardig.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die baie vriendelike woorde van hierdie baie aangename gaste word baie waardeer. Dit was regtig 'n plesier om hulle te kon huisves! Ons sien daarna uit om julle weer te huisves. Groete en seëninge.
Steven T - Sep 2022
Algehele gradering
Naby genoeg aan die meeste van die winkelsentrums en eetplekke.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dis 'n plesier om sulke goeie gaste te huisves. Sal julle graag weer wil akkommodeer.
Bronson D - Sep 2022
Algehele gradering
It was a fabulous mini-holiday!
Lees meerNick's Seaside Rest se terugvoer
Thank you for your very kind words; it's greatly appreciated! It was really a pleasure to host you! Regards and blessings.
Bonnie P - Sep 2022
Algehele gradering
Baie geleë, netjiese eenheid. Ontvangs was baie vriendelik.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Julle vriendelike woorde word baie waardeer. Dis altyd 'n plesier en voorreg om sulke goeie gaste te kan huisves. Sien daarna uit om julle weer te huisves. Groete en seëninge.
Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek so naby aan die see.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Julle vriendelike woorde word baie waardeer. Dis 'n plesier en voorreg om sulke goeie gaste te kan huisves! Sal só lekker wees om julle weer te sien en te huisves. Voorspoed en seëninge met julle belangrike taak in Nieu-Seeland.
Carol C - Jun 2022
Algehele gradering
All facilities that you could require were available.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Thank you for your kind words and for being such good guests. It was really a great pleasure to host the two of you! Looking forward to seeing you again.
Siennie V - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dis 'n plesier om sulke goeie gaste te huisves. Sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Ursula A - Mei 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is 5/5 gaste. Sal julle enige tyd weer huisves.
Willem Petrus G - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was 'n voorreg en 'n plesier om hierdie aangename familie te kon huisves. Sulke goeie gaste wil mens graag weer akkommodeer.
Hester D - Okt 2022
Algehele gradering
Hartsmense en omgee.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Dis altyd 'n plesier om aangename gaste te kan huisves. Sien daarna uit om hulle weer te huisves.
Vanessa H - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was 'n plesier om die aangename susters te kon huisves.
Johnny K - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend geleë en baie netjies.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dankie dat julle goeie gaste is. Soos in ons Terme en Voorwaardes aangedui, verander ons beddegoed en handdoeke na 'n verblyf van 'n week en meer, soos ander selfsorg plekke hier rond. Ongelukkig het julle slegs vir ses nagte gebly.
Lynette K - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig, vriendelike ontvangs, ongelooflike view in stapafstand.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Julle vriendelike woorde, dit word baie waardeer. Dis 'n plesier en voorreg om sulke goeie gaste te kan huisves. Sal só lekker wees om julle weer te sien en te huisves.
Herman C - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker woonstel om in te bly. Gerieflik.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde in die opskrif word baie waardeer.
Net jammer dat die puntetoekenning nie daarmee ooreenstem nie.
Daaglikse dienste/inligting was aan hierdie gaste voorsien.
Die gaste kon darem die gasheer by vertrek ingelig het van die beskadigde bed.
Jannie E - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam. Eienaar was altyd beskikbaar en het gereeld via WhatsApp met my gekommunikeer.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Was 'n plesier om die twee aangename gaste te huisves. Sal hulle graag weer in die toekoms wil akkommodeer.
Elaine D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie happy.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dis 'n plesier om sulke goeie gaste te kon huisves. Dit sal heerlik wees om hulle in die toekoms weer te akkommodeer.
Betsie V - Okt 2021
Algehele gradering
Was uit die boeke.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n plesier om sulke goeie gaste te kon huisves! Dit sal 'n voorreg wees om hulle in die toekoms weer te akkommodeer.
Charlotte S - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig, uitstekende waarde vir geld.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Wat 'n plesier om sulke goeie gaste te kon huisves!
Dit sal heerlik wees om hulle in die toekoms weer te akkommodeer.
Luchelle D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Wat 'n plesier om sulke goeie gaste te kon huisves. Dit sal 'n voorreg wees om hulle in die toekoms weer te akkommodeer.
Elfreda C - Jun 2021
Algehele gradering
Nick en Jacquiline is puik.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg en plesier om so 'n goeie gas te kon huisves en te ondersteun in haar moeilike omstandighede. Ons sal hulle met graagte weer wil akkommodeer.
Monica S - Jun 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Wat 'n groot voorreg en plesier om sulke goeie omgee gaste te kon huisves! Ons sal hulle baie graag weer wil akkommodeer.
Amanda S - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging, rustig en loopafstand van strand!
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg en plesier om sulke goeie gaste te kon huisves. Ons sal hulle graag weer wil akkommodeer.
Louis C - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte vakansie.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg en plesier om die vriendelike gesin te kon huisves! Hulle is enige tyd weer welkom!
Rene E - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker blyplek, sommer vir 'n hele paar dae.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde! Dit was 'vir ons n voorreg en plesier om sulke goeie gaste te kon huisves. Dit sal heerlik wees om hulle weer in die toekoms te huisves!
Sanet J - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangename gasheer en vrou. Goed geleë.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was lekker om die aangename gesin in ons 3 slaapkamer huis te akkommodeer, waar 'n terugbetaalbare skade/sleutel deposito van toepassing is.
Hannes H - Jan 2021
Algehele gradering
Basies.
Theo P - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker kuier gewees, Oom Nick se gasvryheid het dit sommer lekkerder gemaak.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was lekker om die twee aangename gaste te huisves! Dankie vir die wenke. Bure met hekmotors het baie probleme agv die sout in die seelug wat korrosie veroorsaak, en ons is slegs 60 meter vanaf die see. Daar is 'n droograk in die woonstel wat buite geneem kan word. 'n Borsel is 'n goeie idee! (Daar's twee buitekrane vir gaste met rubberpakke.)
Valerie E - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs. Perfekte area, rutigheid uit stad.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die vriendelike woorde word baie waardeer. Dis 'n voorreg om sulke goeie en aangename gaste te huisves. Sal lekker wees om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Gerdus S - Okt 2020
Algehele gradering
Het lekker gebly by Nick, mis al klaar die Kaap
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg om hierdie egpaar te kon huisves. Hulle is aangename mense en goeie gaste wat ons graag weer in die toekoms sal wil huisves.
Alta V - Sep 2020
Algehele gradering
Great hosts
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dis was 'n plesier om die paartjie te kon huisves. Sal 'n voorreg wees om hulle weer te akkommodeer.
Peter K - Sep 2020
Algehele gradering
Die gasvryheid en bedagsaamheid van Nick en Jacqueline was Ongelooflik. Ons sal enige tyd weer daar oorbly.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Wat 'n voorreg en plesier om sulke goeie en aangename gaste te huisves! Die woonstel was só netjies na hulle vertrek en hulle het ons attent gemaak dat die buitelig buite werking geraak het. Sal hulle baie graag weer wil huisves!
Roelof P - Aug 2020
Algehele gradering
Baie goed.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dis 'n voorreg om sulke goeie gaste te kan huisves. Ons sal hulle baie graag weer in die toekoms wil akkommodeer.
Mercia E - Mrt 2020
Algehele gradering
Gevoel soos ons home away from home.
Lees meerNick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg en 'n plesier om hierdie gaste te huisves. Dit sal so lekker wees om hulle weer in die toekoms te akkommodeer.
Penny D - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker ontspan.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n plesier om die twee aangename gaste te huisves wat die woonstel netjies agter gelaat het! Sal hulle graag weer in die toekoms wil akkommodeer.
Ansie N - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging en rustig.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Wat 'n voorreg om sulke aangename en goeie gaste te kon huisves. Dit sal lekker wees om hulle weer te kan huisves in die toekoms.
Venessa S - Nov 2020
Algehele gradering
Beste en mooiste plek.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was lekker om die twee vriendelike dames te huisves!
Leonie B - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dis altyd lekker en 'n voorreg om sulke gawe en goeie gaste te huisves. Sal hulle graag weer in die toekoms terug wil verwelkom.
Trudy V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie mooi en veilig. Gasheer was heeltyd beskikbaar indien ons hom sou benodig. Sal beslis weer oorbly.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke aangename en goeie gaste te huisves. Dit sal 'n plesier wees om hulle in die toekoms weer te huisves!
Deon Z - Nov 2019
Algehele gradering
Dink nie daar is woorde om die wonderlike tyd te beskryf nie. Asemrowend.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke aangename en goeie gaste te huisves. Sal hulle baie graag weer in die toekoms wil akkommodeer.
Charmaine V - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke goeie en aangename gaste te kon huisves. Dit sal vir ons 'n plesier wees om hulle weer in die toekoms te akkommodeer.
Lettie V - Okt 2019
Algehele gradering
Dis stil, veilig en naby die see.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n plesier om so 'n vriendelike en goeie gas te huisves.
Sal haar graag weer in die toekoms wil akkommodeer.
Jaco H - Jan 2019
Algehele gradering
Die ateljee-woonstel was perfek vir my en my eggenoot, presies wat ons nodig gehad het op die perfekte plekkie geleë.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was voorwaar 'n voorreg om die twee aangename en goeie gaste te huisves. Dit sal 'n groot plesier wees om hulle in die toekoms weer as gaste te verwelkom.
Magriet M - Jul 2019
Algehele gradering
Al wat ek kan sê is dat die eienaar baie behulpsaam was.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was aangenaam om sulke vriendelike gaste te huisves. Dis jammer dat hulle heelwat ongerief moes verduur as gevolg van 'n 30 uur lange kragonderbreking veroorsaak deur 'n foutiewe munisipale transformator.
Aaron T - Sep 2018
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het!
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke aangename gaste te kon huisves. Ek sal hulle graag weer in die toekoms wil huisves.
Zharlene B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke aangename gaste te kon huisves. Sal hulle graag weer in die toekoms as gaste wil hê.
Marlise R - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke goeie gaste soos Marlise en Kallie te huisves. Ons sien daarna uit om hulle weer in die toekoms as gaste te hê.
Altamari B - Apr 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke gaste te huisves. Hulle het die huis in 'n goeie toestand gelaat. Hulle het 'n goeie begrip gehad vir die Kaapse waterkrisis en moeite gedoen om binne die daaglikse perke te bly. Ons sal hulle met graagte weer huisves.
Lood K - Okt 2018
Algehele gradering
Baie veilig, netjies en naby die see, pragtige uitsig.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n plesier om hierdie twee aangename gaste te huisves. Sal hulle graag weer wil akkommodeer.
Angelique M - Jun 2018
Algehele gradering
As julle 'n opsie gegee het vir 10 sterre sou die plekkie verseker 10 sterre gekry het!
Lees meerNick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke gaste te kon huisves. Ons sal hulle graag weer in die toekoms as gaste wil akkommodeer.
Cecil O - Apr 2018
Algehele gradering
Perfek vir ons behoeftes. Veilige en netjies en in lyn met die bedrag wat ons betaal het.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dit was 'n plesier om die groep te huisves. Hulle het die huis baie netjies agtergelaat. Ons sal met graagte hulle weer huisves.
Anelma R - Aug 2018
Algehele gradering
Klein plekkie met baie reëls, maar waarde vir geld.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, julle was vriendelike gaste. Die woonstel huisves slegs twee persone. Die reëls sentreer hoofsaaklik om ons streng waterbeperkings ingestel deur die Munisipaliteit, wat steeds geld, en inligting oor algemene sake, bv. vir die veiligheid van gaste.
Bennedette S - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Aangename gaste wat die plek netjies gehou het. Sal hulle graag weer wil huisves.
Marthie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Nick's Seaside Rest se terugvoer
Die gaste was vriendelik en ons is bly dat hulle lekker gekuier het ten spyte van die waterkrisis. Dis moeilik vir 'n Kapenaar om nie gestres te wees oor die waterkrisis nie. Aangesien die gaste meer water gebruik het as die toelaatbare perk, was hulle gedurende die eerste drie dae van hulle verblyf daaroor ingelig. Die daaglikse besoeke was om vir hulle 'n komplimentêre 5 liter houer suiwer water te neem vir drink- en kosmaakdoeleindes, soos met hulle gereël voor aankoms. Dis jammer as hulle dit as inbreuk op hulle privaatheid beskou het. In die toekoms sal ons hierdie aspek anders hanteer. Ons neem agv die waterkrisis sedert Januarie geen nuwe besprekings tot ons normale reënseisoen nie.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang