Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nick's Seaside Rest

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nick's Seaside Rest bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Bloubergstrand in Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë naby die strand.

Verblyf word gebied in 'n drieslaapkamerhuis of 'n ateljeewoonstel. Die drieslaapkamerhuis is ideaal vir 'n gesin en het slaapplek vir 5 gaste wat kinders van alle ouderdomme insluit. Die oopplan-ateljeewoonstel is ideaal vir 'n paartjie en het slaapplek vir 2 gaste.

Die 2 eenhede word apart bedryf en word nie gesamentlik aan dieselfde groep gaste verhuur nie.

Beide nie-rook eenhede het kombuise wat goed toegerus is vir selfsorg. Die huis het 'n selfsorgkombuis, 'n aparte sit- en eetkamer, 2 badkamers en 2 toilette.

Die ateljeewoonstel het 'n oopplan-slaaparea, -eetarea en -sitarea en 'n aparte kombuisie en badkamer met stort, toilet en wasbak. Al die nodige geriewe behalwe 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser word voorsien.

Onbeperkte WiFi, 'n DStv-premiumpakket en strandhanddoeke word vir albei eenhede voorsien.

Gaste het privaat toegang tot die twee eenhede met aparte buite-ontspanningsareas en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir betaalde gaste.

Die 3-slaapkamerhuis het 'n beperkte see-uitsig vanuit die sitkamer. Albei eenhede is net 60 m van die strand af.

Albei eenhede word deeglik skoongemaak en ontsmet voor die aankoms van nuwe gaste.

Aangesien die eiendom in 'n stil woonbuurt geleë is, word partytjies en vieringe nie toegelaat nie.

Gaste kan swem, branderplankry, duik, vlieërplank, seilplankry en voetslaan in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 79 resensies vir Nick's Seaside Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nick's Seaside Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82d7f7cdd2577ccd75f7556b852cebdb80ff5e4ef70c29700405d1c01d677b8be58dd0b3bd4a9a9cb2da74915fe240534cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 11 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8024756 18.4613033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang