Nie Te Ver
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg; DStv; Wi-Fi; Bedlinne en badkamerhanddoeke. Indien omruiling van linne versoek word is daar 'n addisionele koste aan verbonde.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Pets are not allowed.
Smoking is not allowed inside the property.
Changing of linens and bath towels are at an additional cost.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdelaan 152, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang