Niedersachsen Guestfarm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Niedersachsen Nr. 4, Windhoek, 0000, Khomas
-
Vanaf
R2 990R2 691 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Niedersachsen Guestfarm is tussen die berge van die Khomas Hochland-berge en die Namib Naukluft Nasionale Park geleë. Die golwende heuwels bied 'n asemrowende uitsig oor die plaas, droë rivierbeddens, natuurlike fonteine en 4x4-roetes. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of gaste is wat graag in die natuur wil ontspan.
Die gasteplaas bied 5 kamers met gemaklike beddens. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, waaier en 'n sitarea.
Buite is daar 'n boma, braai-area en swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plaas Niedersachsen Nr. 4, Windhoek, 0000, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Niedersachsen Nr. 4, Windhoek, 0000, Khomas