Niekerk's View
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Isabella Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice place to stay.
Rik + Monique P - Des 2023
Algehele gradering
Just go and enjoy.
Lees meerBernadette G - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Johan K - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en stil. Goeie waarde teen billike tarief.
Ray S - Jun 2024
Algehele gradering
Not such an easy stay.
Lees meerNiekerk's View se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Ray. Jammer om te hoor dat julle ongelukkig is. Ons verskaf 1½ liter drinkwater in die yskas en het daarna vir jou nog 6 liter verskaf. Jammer as dit te min was. Ons het net 1 kamer en daar is geen beweging verby wat jul privaatheid versteur nie. Tog het ons op grond van jou versoek die volgende dag van jul verblyf 'n blindering aangebring. Ek sien nie dat jy dit noem nie. Jy laat ook na om te meld dat ons 'n gasstoof op jou versoek verskaf het, en ekstra skottelgoed op jou versoek verskaf het. Jammer oor Bella se nalatenskap op die gras wat ons gemis het, ons sal verbeter op dit. Veilige reis verder.
William V - Aug 2023
Algehele gradering
Die vriendelike gasvrou het ons vriendelik ontvang en die eenheid gaan wys.
Mymoena I - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful unit. Friendly hosts. Very Romantic and tranquil atmosphere. Excellent, wish we could stay but will definitely return.
Hans B - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker plaaskuier. Bella maak haar sommer tuis.
Helena O - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Niekerk's View se terugvoer
Baie dankie, ons het aandag gegee aan die linne. Wi-Fi te onbetroubaar om as standaard aan te bied en die TV- die uitsig bied met elke sonsak vir ons iets nuut uit God se hand om te waardeer.
Colette C - Des 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf, baie sentraal en die eienaars gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Baie dankie.
Amoré B - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig.
Rina C - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Christelle F - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker, met vriendelike diens.
Miana S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Abraham S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Gasvry.
Hugo L - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het ons verblyf by Niekerk's View geniet. Die verblyf is gemaklik en alles wat jy mag benodig.
Andre C - Jan 2022
Algehele gradering
Die Augrabies was even van my hoogtepunte.
Tertius V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige plaas-omgewing. Baie ontspannend.
Daan En Rina O - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike rustig en stil. Lieflike omgewing.
Marinette B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Charles R - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful and clean room. One night's stay was not enough.
Frikkie S - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing en 'n baie mooi ontwerpte en versierde eenheid met soveel aandag aan detail.
Magdaleen S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige ruim en skoon woonstel met alles wat jy benodig.
Emily H - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Danie B - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was eenvoudig fantasties. Dankie het dit baie geniet.
Henriëtte B - Sep 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Niekerk's View se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gou weer.
Marieke F - Sep 2020
Algehele gradering
Lieflike plaas-atmosfeer met goeie ligging.
Allison P - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en huislik - baie netjies.
Lees meerNiekerk's View se terugvoer
Dankie, ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly, Riekie.
Mareths F - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier, pragtige en rustige omgewing.
Niekerk's View se terugvoer
Hi, baie dankie. Dit was ń groot plesier om julle as gaste te ontvang. Kim kuier gerus weer.
Riekie
Mike M - Mrt 2020
Algehele gradering
We loved our stay on this working farm overlooking the vineyards.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was mal oor ons verblyf op hierdie werkende plaas met uitsig oor die wingerde.
Maklik om in die Gariep in hierdie "eiland" te stap te midde ongelooflike voëllewe en die einde-van-die-somer-wingerde so ver as wat jy kan sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Niekerk's View se terugvoer
Dear Mike,
Thank you for your kind review. I'm glad you enjoyed your stay with us at Niekerk's View. It was a privilege to host you.
Be safe.
Kind regards,
Riekie
Niekerk's View
Jacobus F - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Niekerk's View se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Riekie van Niekerk
Ikanyeng C - Des 2020
Algehele gradering
Good stay with a nice welcome.
Johan V - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, baie vriendelike en gasvrye mense.
Bert K - Des 2019
Algehele gradering
Magnificent stay with everything you ever wanted in a very nice location.
Niekerk's View se terugvoer
Thank you for the review. It was a privilege to be your host. Hope to see you again.
Wilma B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig, pragtig en skoon.
Niekerk's View se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Tanya G - Jul 2019
Algehele gradering
Great accommodation in an amazing spot.
Lynnette V - Aug 2019
Algehele gradering
A perfect home in the Green Kalahari.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Perfekte tuiste in die Groen Kalahari.
Ons is warm ontvang en die verblyf het ons verwagtinge oortref. Dit was die perfekte plek om oor te slaap vanaf Augrabies en ons het regtig die plaasatmosfeer geniet! Baie dankie aan Riekie en Henko.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Niekerk's View se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was n plesier om julle te ontvang.
Hoop om julle weer te sien!!
Dries D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, heerlik rustig.
Niekerk's View se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Dries. Dit was net n plesier om julle te ontvang.
Hoop om julle gou weer te sien!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 106, Paardeneiland, Kakamas, 8873, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang