Nieuwedrift Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jan Rudolf S - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees en sal graag weer wil besoek.
Charlene H - Des 2023
Algehele gradering
What a wonderful stay we had. Karin and Johan were amazing hosts. I have stayed.
Lees meerPierre R - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, veilige plek met goeie geriewe.
Dawn C - Aug 2023
Algehele gradering
Special attention to detail.
Hanlie W - Aug 2023
Algehele gradering
Alles hier is onverbeterlik.
Desmond W - Mei 2023
Algehele gradering
We had a fantastic time the cottage is very well equipped and everything works we could not aske fir more. Karin was there to greet us with a bottle of estate wine. Johan called in to give us the history of the estate and area, very friendly dogs running around the farm.
Chaline B - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Shirley W - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Nicole G - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing.
Amelia V - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon cottage op 'n werkende plaas met gasvrye eienaars.
Lees meerNieuwedrift Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi en volledige resensie.
Julle is enige tyd weer welkom.
Willemien O - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlik, ontspannend.
George L - Mei 2022
Algehele gradering
It was a most memorable stay.
Gerda S - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Chrismari V - Aug 2021
Algehele gradering
Ons batterye was hier gelaai
Elsabe D - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike omgewing en pragtige natuurskoon!
Cindy C - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderful accommodation. Great restaurant. And the host is incredibly friendly
Albert V - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig.
Sanet L - Mei 2021
Algehele gradering
Was 'n perfekte plek om met my man weg te breek van die stad!
Amere P - Jun 2021
Algehele gradering
Advertensie ontmoet realiteit. Peaceful en 'n wonderlike uitsig.
Louw V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer vir wegbreek uit die stad.
Yolandi B - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful.
Lees meerMichele P - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely farm stay
Oscar G - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Lees meerErnst J - Jul 2020
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Leonie R - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie klassiek en ongelooflik netjies. Sal vir seker aanbeveel.
Marlise J - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en vriendelike gaste.
Heather M - Jan 2020
Algehele gradering
From all the places I've booked through TravelGround, this was my favourite.
Roy F - Des 2020
Algehele gradering
Fabulous and exceptionally appointed with all the home comforts.
Nieuwedrift Accommodation se terugvoer
Thank you for your compliment. Hope to see you soon!
Robin L - Nov 2020
Algehele gradering
Relaxed getaway.
Lees meerAnnette C - Aug 2020
Algehele gradering
Baie gasvry.
Annette W - Des 2019
Algehele gradering
Net die plek om af te pak na 'n lang pad.
Johan M - Des 2019
Algehele gradering
Outstanding accommodation in the heart of the Swartland.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende akkommodasie in die hartjie van die Swartland.
Ons het ons 3 dae lange verblyf op die plaas baie geniet. Ons gasheer, Johan, het ons hartlik verwelkom, wat die toon vir ons verblyf gestel het. Sy vrou, Karen, het die kothuis baie gemaklik ingerig en dit volledig toegerus. 'n Vars, smaaklike plaasbrood is by ons aankoms afgelewer. Jy hoef nie 'n ordentlike maaltyd in die nabygeleë Piketberg te besoek nie, want daar is 'n uitstekende restaurant reg langsaan. Die pizza-sjef ken sy saak! Die Shiraz wat deur die plaas geproduseer is, was 'n aangename verrassing. Nieuwedrift sien ons weer!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Frederick Nicolas O - Nov 2019
Algehele gradering
Uitmuntend.
Carol H - Sep 2019
Algehele gradering
A very cosy cottage.
Madri V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker gebly. Oulike plekkie.
Rochell R - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies, als wat mens nodig het.
Sunet D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en heel snoesige ervaring.
Yolande L - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike gasheer en gasvrou met die lekkerste Champagne!
Elsabe H - Aug 2019
Algehele gradering
Ons is beïndruk en bederf, 'n bakgat blyplek! Kom beslis.
Elna S - Aug 2019
Algehele gradering
Nice country experience!
Lees meerPalesa A - Nov 2019
Algehele gradering
The place was nice.
Nieuwedrift Accommodation se terugvoer
Hi Palesa!
If you read carefully on Travelground's website of Nieuwedrift Accommodation, you will see under the room section that this is only a guest room with barfridge and coffee and tee facilities. Although we try our best to see that there is no insects in the room, you must remember it is a farm and this time of the year you will find them on every farm in this area.
Pamela D - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful place, was unfortunate that there was nothing to warm your food in the cabin, no refill on milk coffee or sugar, nowhere to even prepare a small meal for yourself .
Nieuwedrift Accommodation se terugvoer
Hi Pamela,
We are sorry you were disappointed, but if you have read carefully you would see that this is a self-catering guestroom with no television and kitchen facilities although there is a kettle with coffee, tee, milk and a bar fridge.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang