Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nieuwedrift Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan Rudolf S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was baie lekker gewees en sal graag weer wil besoek. Perfekte behuising met alle geriewe, braai, kaggel, lugverkoeling, volledige kombuis, genoeg slaapplek vir 4 mense en 2 badkamers. Vriendelike diens. Onder 2 ure van Kaapstad af. Restaurant op die perseel. Baie goeie wyn teen 'n goeie prys gemaak op die perseel. Baie mooi plaas met stap-padjies. Baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

What a wonderful stay we had. Karin and Johan were amazing hosts. I have stayed. What a wonderful stay we had. Karin and Johan were amazing hosts. I have stayed at many places, but Nieuwedrift is by far one of the most beautiful places we have visited. The cottage is so modern and has more than one needs. The freshly baked bread and wine that were given were so appreciated. I will definitely be back for a peaceful, serene stay at Nieuwedrift. I was so sad to leave. The sheep dogs were so welcoming and spent time with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie netjiese, veilige plek met goeie geriewe. Baie netjiese en veilige plek met goeie geriewe. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Special attention to detail. We loved the small details that made the stay super special. Real country living with all the luxury. Highly recommended for anyone wanting to get away from the busy lifestyle and just unplug.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Alles hier is onverbeterlik. Alles in hierdie kothuis is uitmuntend! Uitstekende beplanning en so volledig toegerus. Super skoon! Die dekor is pragtig en die gasvryheid oortref alle verwagtinge: tuisgebakte brood en beskuit, konfyt, bottel wyn. Dit was 'n absolute plesier om daar te kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

We had a fantastic time the cottage is very well equipped and everything works we could not aske fir more. Karin was there to greet us with a bottle of estate wine. Johan called in to give us the history of the estate and area, very friendly dogs running around the farm. Would love to come back for another stay, we visited the local wine farms and did the historic walk in Piketberg very interesting. Thanks Johan and Karin for making the stay special and also enjoyed the on site restaurant just next to the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chaline B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Fantasties. Karin en Johan is vreeslik vriendelik en dink aan alles. Ons het baie kort gebly maar met die inloopslag het ons gesê ons sal verseker weer kom. Sonder enige vrae was daar 'n "caming cot" vir ons seun opgeslaan toe Karin en Johan die ouderdom van ons seun gesien het. Hulle doen regtig baie moeite vir hulle gaste en is tegemoetkomend. Sal dit aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Pleasant stay. Very good welcome with small loaf of bread and jam and butter. Owners are very kind and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicole G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Amazing. Ons het die naweek regtig so baie geniet. Wonderlike naweek gehad en pragtige huis, gerieflik, cozy en baie vriendelike en behulpsame eienaars. Ons het die wyn en gebakte broodjie as geskenkie so baie waardeer en dit was regtig 'n treat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Pragtige, skoon cottage op 'n werkende plaas met gasvrye eienaars. Ons word gul ontvang deur Johan, die eienaar van Nieuwedrift. Die cottage is mooi met smaakvolle dekor. Die mooiste wit meubels in die kamer en badkamer. 'n Regte wittebroodkamer met mooie linne en sagte groot handdoeke. Heerlike gemaklike stoele en rusbank voor 'n kaggel in die sitkamer. Mens kan sien Karin is 'n kunstenaar met die detail in die dekor. Vars blomme in die vertrekke. Ons word so bederf met Karin se heerlike tuisgebakte brood en beskuit asook konfyt, botter, koffie vir die dompelaar, suiker, tee asook 'n bottel van die plaas se wyn. 'n Goed toegeruste kombuis met kwaliteit toebehore, 'n lekker groot mikrogolf, volledige stoof, plastiese -en glasbakke met deksel. 'n Tafel om by te eet en 'n groot yskas/vrieskas. Daar is 'n komplimentêre krat hout by die braaiplek, die stoep is nuut toegemaak met 'n rolblinding om te help teen die middagwind. Ons het dit baie waardeer dat Johan elke dag kom seker maak dat ons niks benodig nie en ook vir die lekker gesels. Die cottage is die ideale plek om as 'n basis te gebruik om die omgewing te verken. Ongeveer 100 km van Paternoster, Langebaan, Riebeeck Kasteel, Kaapstad, ens. Nieuwedrift se restaurant is naby die cottage, ons kan die ontbyt aanbeveel. Dit sal beslis ons eerste keuse wees wanneer ons weer in die omgewing kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Nieuwedrift Accommodation
Baie dankie vir die mooi en volledige resensie. Julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Nieuwedrift, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA212e40f759ce5f4ea7328cf7e605c5870816b4dec70fad8b373a283ed52146574a8e4ea529332c7f74c978815b07f4aa1d9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 N7 Nieuwedrift 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.978944563536 18.750949099089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang